Whittlesea

Whittlesea (vroeër bekend as Bulhoek) is 'n dorp in die landelike Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Onder die vorige politieke bedeling (tot 1994) was dit in die noordwestelike uithoek van die Ciskei-tuisland geleë. Die naaste groot dorp is Komani (voorheen Queenstown), 37 km noordoos hiervan.

Whittlesea
Whittlesea is in Oos-Kaap
Whittlesea
Whittlesea
Whittlesea Whittlesea se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°10′0″S 26°49′0″O / 32.16667°S 26.81667°O / -32.16667; 26.81667 26°49′0″O / 32.16667°S 26.81667°O / -32.16667; 26.81667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikChris Hani
MunisipaliteitEnoch Mgijima
Stigting1847
Oppervlak
 • Totaal15,37 km2 (5,93 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal14 756
 • Digtheid960/km2 (2 500/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.1%
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense0.2%
 • Swart mense99.1%
 • Ander0.4%
Taal (2011)
 • Xhosa 93.3%
 • Engels 2.5%
 • Ander 4.2%
Poskode (strate)
5360
Poskode (posbusse)
5360
Skakelkode045

Geskiedenis

Die dorpie is in 1847 gestig as 'n militêre buitepos. Tydens die Agtste Grensoorlog, op 5 Maart 1851, het die koloniale garnisoen, wat hier gestasioneer was, bekendheid verwerf toe hulle 'n aanval afgeweer het van die Thembu Xhosas en sekere Khoikhoistamme. Die dorp is vernoem na sir Harry Smith se geboorteplek, Whittlesey. Die naam het Whittlesea geraak as gevolg van iemand se verkeerde spelling.

Besighede

Die dorpie se sakekern huisves 'n poskantoor, landdroshof, polisiestasie, twee vulstasies en verskeie kleinhandelaars. Die gerieflikste winkel is die Spar en 'n paar ander supermarkte, wat ook die groot banke se OTM's huisves.

Op die dae wanneer salarisse en pensioene uitbetaal word, ontplof die gehuggie in 'n warreboel van voetgangers, taxi's, busse en straatsmouse; dit alles weerskante van 'n groot provinsiale deurroete, die R67 tussen Komani en Grahamstad.

Hospitaal

'n Goed-gevestigde algemene hospitaal, by name Hewu Hospitaal, is slegs 3 km buite die sakekern in die Ekuphumleni-buurt geleë.

Distrik

Die dorpie is aan die oewer van die Klipplaatrivier. Bees- en skaapboerdery word die meeste beoefen, terwyl etlike honderde boerbokke ook deur plaaslike bestaansboere in kuddes aangehou word.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Tags:

Whittlesea GeskiedenisWhittlesea BesighedeWhittlesea HospitaalWhittlesea DistrikWhittlesea Sien ookWhittlesea BronneWhittlesea VerwysingsWhittleseaBantoestanCiskeiDorpKomaniOos-KaapSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MetaalKlimaatsverandering in Suid-AfrikaAustraliëVulvaNatuurbewaringSiya KolisiYouTubeGeskiedenis van AfrikaansVoedingDiepaartrombosePeriodieke tabelLys van Suid-Afrikaanse musikanteGroot GatApokriewe boekeLeah van NiekerkGordelroosBoet TroskieGesonde dieetKorrupsieAngssteuringAfrikanernasionalismePlae van EgipteLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameLiefdeWerkloosheidTsongaGeweldVerenigde State van AmerikaPresident van Suid-AfrikaDooie SeeRyno HattinghMandaryn-ChineesWet op NaturellengrondJohannesburgMiskruierProvinsies van Suid-AfrikaAktuarisSkilpadAkker van der MerweEkonomiese sektorEngelandImpakte van toerismeLys van myne in Suid-AfrikaAboriginesBywoordIrma SternAnneli van RooyenSan FranciscoSuiwelprodukMusieksimboleAnglo-BoereoorlogGrondbesoedelingNiersteenTandbederfVerkleurmannetjieLys van Afrikaanse skrywersTamatieDeon MeyerSwart nasionalismeVlekvrye staalBipolêre gemoedsteuringLys van ingelyfde NG gemeentesSelfvertroueBeroerteGewasboerdery in Suid-AfrikaSeptimius PicturesKoringArmoedeverligtingKolibrieMeningsverskil oor aardverwarmingNuwe TestamentApostoliese KerkeGevolge van aardverwarming op oseaneVergelykings (taalkunde)StaalHart🡆 More