Whitehorse

Whitehorse is 'n stadjie in Kanada en die hoofstad van die land se Yukon-gebied sedert 1952 toe die bestuur van die gebied van Dawson City hierheen verskuif het.

Die stad beslaan 416,44 km² en die inwonertal was in 2004 23 205.

Whitehorse
Whitehorse

Kaart Wapen
Whitehorse
Whitehorse
Vlag
Whitehorse
 Land Whitehorse Kanada
 Provinsie Whitehorse Yukon
 Koördinate 60°43′N 135°03′W / 60.717°N 135.050°W / 60.717; -135.050
 Stigting 1898
 Oppervlak:  
 - Totaal 416,43 vk km
 Hoogte bo seevlak 670-1 702 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2006) 20 461
 - Bevolkingsdigtheid 49,1/vk km
 - Metropolitaanse gebied 22 898
 Tydsone UTC-8 (MST)
 Burgemeester Dan Curtis
 Amptelike Webwerf www.city.whitehorse.yk.ca
Whitehorse
Ou geboue in Whitehorse se binnedorp

Ondanks sy afgesonderde ligging beskik Whitehorse oor talle verbindings met die res van Kanada en ook met die Verenigde State. Dit is onder meer die White Pass & Yukon Route-spoorlyn, die Yukonrivier, wat net drie maande van die jaar bevaarbaar is van Whitehorse tot by die monding en die res van die jaar bevrore is en die Alaska-snelweg.

Die stadjie se naam is afkomstig van 'n stroomversnelling in die omgewing waarvan die woeste, skuimende water aan galopende wit perde herinner.

Whitehorse het, net soos Yellowknife, die hoofstad van die aangrensende Noordwestelike Gebiede, 'n subpoolklimaat, wat wissel van uiterste temperature van gemiddeld minus 22 °C in Januarie tot gemiddeld 21 °C in Julie.

Vlag van Kanada Hoofstede van Kanada Wapen van Kanada
HoofstedeCharlottetownEdmontonFrederictonHalifaxIqaluitOttawaQuebecstadReginaSt. John'sTorontoVictoriaWhitehorseWinnipegYellowknife

Tags:

19522004Dawson CityHoofstadKanadaYukon

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Mikro-ekonomieIdioomAntoniemWapen van Suid-AfrikaWes-KaapBoontjieOrthopteraAngina pectorisMisdaadFiela se kind (rolprent)MIV/vigs in Suid-AfrikaKonjunktivitisSuid-Afrikaanse GrensoorlogKommunisme1913NiemetaalDramaGeweldVraag en aanbodBurgerregteToerismeLys van chemiese elemente volgens atoomgetalMierKoolstofdioksiedKankerSkaakLenteWaatlemoenSwartbewussynsbewegingVarkgriepAdolf HitlerJo BlackNaaldekokerWaterOligopolieAfleiding (taalkunde)DaggaMuskietPriemgetalKaapstadse waterkrisis 2015-2018Spoorvervoer in Suid-AfrikaSoutsuurSwartProteaBreinvliesontstekingMigrasie van diereWeerfrontLetterlike en figuurlike taalgebruikMassaHibernasiePaddaNoag se arkStudievaardighedeSteenkool in Suid-AfrikaKoperWerkersdagLongGawes van die Heilige GeesEmfiseemSneeuAluminiumBosvarkWisselkoersBevolkingGoudKoorsToekoms van die AardeDieregeluideDemi Lee MooreKoorsblaarSeksismeOorkruipersNamibiëSlag van Bloedrivier🡆 More