Westendtoring

Die Westendtoring (Duits: Westend Tower) is 'n wolkekrabber wat in 1993 in die Duitse stad Frankfurt am Main voltooi is.

Die toring huisves die hoofkwartier van die Duitse bankmaatskappy DZ Bank. Die toring het 'n hoogte van 208 meter en 53 verdiepings. Die toring is die derde hoogste wolkekrabber in Duitsland.

Westendtoring
Die Westendtoring

Eksterne skakels

8°39′45″O / 50.11056°N 8.66250°O / 50.11056; 8.66250

Tags:

DuitsDuitslandFrankfurt am MainWolkekrabber

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RookgewoonteBloedsomloopstelselVlekvrye staalCovid-19-pandemieInligtingstegnologieTwaalf Stamme van IsraelIsraelTasché BurgerHemelvaartVermontKonjunktivitisDramaKommunismeWynand StrydomKoos KombuisKlavierJo BlackTurksvySkildklierPuberteitMenslike skeletIranRassismeMenseregteJakkalsAalwynSywurmWikiSatellietKlein vyf diereElektrisiteitsvoorsieningSokkerRivierKlimaatsverandering in AfrikaGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaVersamelnaamTrevor NoahFosforBruin menseVakbondDermpoliepBeeldspraakLiewe HeksieTaylor SwiftRobert SobukweHoenderJakobIronieVrouSelfmoordWaterbesparing in Suid-AfrikaPriemgetalEngelsSosiale mediaGordelroosVulkaanEmfiseemOlimpiese Somerspele 2024PornografieISO 3166-2FisioterapieRuan PienaarNazi-DuitslandAborsie in Suid-AfrikaMunhwa Broadcasting CorporationPornografiese subgenresDiepaartromboseLyfstraf in skoleBeurtkragParkinson se siekteVarkgriepGeslagsregister vanaf Adam tot JesusAppel (sanger)Wind🡆 More