Westelike Verbypad

Die Westelike Verbypad is 'n snelweg in Johannesburg, Suid-Afrika en dra die N1 nasionale pad wes om Johannesburg.

Die snelweg het ten minste vier bane oor sy lengte. Die snelweg begin by die Diepkloofwisselaar. Hier sluit die N12 of Suidelike Verbypad ook by die snelweg aan. Die snelweg hou noord, verby die Soweto M70 wisselaar, verby die Maraisburgwissellaar en draai dan amper wes. Dit gaan nou verby die Gordonwegwissellaar en dan die 14de Laanwissellaar. Die snelweg swaai nou noord en gaan verby die Beyers Naudewissellaar, die Malibongwewissellaar en swaai dan noordoos. Verby die William Nicolwissellaar swaai die snelweg oos en gaan deur die Rivoniawegwissellaar. By die Buccleuchwissellaar word die Westelike Verbypad nou die Oostelike Verbypad, ook bekend as die N3 nasionale pad.

Westelike Verbypad
Die Westelike Verbypad in rooi

Sien ook


Westelike Verbypad  Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.



Grootste snelweë in en om Johannesburg Westelike Verbypad 

Johannesburg-sirkelpadN1 (Westelike Verbypad) • N3 (Oostelike Verbypad) • N12 (Suidelike Verbypad) • N17R21R24R59M1 • M2

Tags:

JohannesburgN1N12 (Suid-Afrika)N3 (Suid-Afrika)Oostelike VerbypadSuid-AfrikaSuidelike Verbypad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ou Apostoliese KerkVloeistofMIVAardedagEufemismeVarkgriepSkooluniformDermpoliepWiskundeNagmaalGordelroosReënspinnekopGrondsoorteDieremishandelingOopbroninhoudSoutsuurTuisbladOmgewingskwessies in Suider-AfrikaWeervoorspellingFiela se kindRenaissanceSwawelAkademiaDeelwoordKlem-in-die-kaakYslandDundermGoogle MapsShakaNazi-DuitslandWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaVerkoueRuslandPornhubRooikatMuskeljaatkatSteve BikoSikloonKlimaatDoelwitEkonomieTydChemiese elementKappie (skryfteken)PersWayde van NiekerkToekoms van die AardeLettergreepOutismeTegnologiePeriodieke tabelGesonde dieetStikstofSarel Jacob PretoriusMaagsweerWatersuiweringAntisemitismeByGeslagsgelykheidMenseregteIdioomWekkerAspoestertjieSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureStrykysterKewerJaco JacobsSpringbokkeWolfYsterAfrikaanse TaalmonumentRoofvoëlWetenskaplike metodeClanwilliam-sandvisRobert SobukweVrystaatRonelda KamferLys van lande🡆 More