Weskus-Steenbras

Die Weskus-steenbras (Lithognathus aureti) is 'n endemiese vis aan Suider-Afrika wat voorkom van Angola tot by Kaapstad maar is skaars suid van Namibië.

In Engels staan die vis bekend as die Westcoast steenbras.

Weskus-steenbras
Weskus-Steenbras
Weskussteenbras met parasitiese isopode
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. aureti
Binomiale naam
Lithognathus aureti
(Smith, 1962)

Voorkoms

Die vis se lyf is silwer met sewe vertikale donder strepe wat met ouderdom verdof en die kop is silwergrys. Die pens is wit met 'n donker kol aan die bokant van die pektorale vin se basis. Die vis word 1,2 m lank en 17 kg swaar.

Habitat

Die vis verkies sanderige bodems vanaf die strand tot 10 m diep water. Die onvolwasse visse kom naby die strand voor. Die wyfie skiet kuit van Oktober tot Februarie. Dit is 'n gewilde eetvis en belangrike kommersiële vis in Namibië. Die vis kan verwar word met die sandsteenbras.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Weskus-Steenbras VoorkomsWeskus-Steenbras HabitatWeskus-Steenbras Sien ookWeskus-Steenbras BronWeskus-Steenbras VerwysingsWeskus-Steenbras Eksterne skakelWeskus-Steenbras

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Industriële RevolusieLys van Suid-Afrikaanse musikanteKorrupsieToekoms van die AardeEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaReg tot ‘n gesonde omgewingGriepEjakulasieHindoeïsmePinksterNoag se arkFinale OplossingRekenaarMaroela MediaWaarheid-en-versoeningskommissieWhatsAppGoudSwart nasionalismeLeierHulpwerkwoordBeesHartaanvalOutismeLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaLys van Afrikaanse rolprenteSkisofrenieMonoloogEugenetikaJan van TonderInsekKatProvinsies van Suid-AfrikaWinterTweede Nuwe JaarLys van myne in Suid-AfrikaLys van musiekinstrumenteAngina pectorisEkologieSuid-Afrikaanse GrensoorlogNaaldekokerVolhoubare ontwikkelingLettergreepRenosterKarakteriseringVlekvrye staalSkaapNatuurBreinvliesontstekingSomerRefentse MorakeWelwitschiaHannes van WykNetbalHernubare energieZack du PlessisSatellietWet op BevolkingsregistrasieEnsiklopedieBoontjieOrtopedieKlavierProteaSleutel (musiek)Menslike skeletSkildklierAfvalbestuurJagluiperdSirkelAsiëFilosofieRekeningkundeKunselemente🡆 More