Wes-Midlands

Die Wes-Midlands (Engels: West Midlands) is 'n metropolitaanse graafskap in Engeland (Verenigde Koninkryk).

Wes-Midlands
Wes-Midlands
Vlag
Wes-Midlands
Wapen
Wes-Midlands
Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Wes-Midlands
Oppervlakte 902 km²
Bevolking 2 897 300 (2017)
Bevolkingsdigtheid 3 213 inw./km²
Distrikte en unitêre owerhede
Wes-Midlands
  1. Wolverhampton
  2. Dudley
  3. Walsall
  4. Sandwell
  5. Birmingham
  6. Solihull
  7. Coventry

Die graafskap sluit die stede Birmingham, Coventry en Wolverhampton in.

Die Wes-Midlands het 'n geskatte bevolking van 2 897 300 in 2017 gehad.

Eksterne skakels

Tags:

BirminghamCoventryEngelandEngelsGraafskapVerenigde KoninkrykWolverhampton

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VerstedelikingNarsistiese persoonlikheidsteuringWithaaiMosambiekRekenaarTweede WêreldoorlogMaanKlimaatMielieNasiebouFinale OplossingWinterKongo-krisisFabelMarie AntoinetteDurbanKoedoeAfrikanersOmgewingsbeheerOmtrek, oppervlakte en volumeGedigWoordeboek van die Afrikaanse TaalPersoonlikheidJohannes MeintjesGestremdheidDemokratiese AlliansieGroepsgebiedewetKoue OorlogKasteel die Goeie HoopLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierLys van Suid-Afrikaanse musikanteKnieSeksposisieTatoeëermerkWoordeboekAlkoholismeSteenkoolCalviniaSaartjie BaartmanArmoedeTamatieVars waterCarike KeuzenkampMaagsweerMassaKlereNag van die lang messeUnie van Suid-AfrikaGetalKitaarBybelGoogleFranse RewolusieVolhoubaarheidChemiese elementLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaKoolhidraatVersoeningsdagMonopolieDuitslandRookgewoonteFiela se kind (rolprent)E-posDomkragDrie-eenheidAnglisismeSelakantKoorsblaarKonjunktivitisOorstromingSelfstandige naamwoordHartVoedselkettingDiatomiese molekuul🡆 More