Webb Ellis-Beker

Die Webb Ellis-beker is 'n beker wat aan die rugbyspan wat die rugbywêreldbeker wen oorhandig word.

Die beker is genoem na William Webb Ellis, wat as die uitvinder van rugby beskou word. Die goud en silwer versierde prys is in 1987 vir die eerste keer aan die All Blacks oorhandig. Die Springbokke hou tans die beker nadat hulle die Rugbywêreldbeker in 2023 gewen het.

Webb Ellis-Beker
Die Webb Ellis-beker
Webb Ellis-Beker
Paul de Lamerie se beker het Carrington en Co in hul ontwerp vir die beker geïnspireer

Die beker

Die beker is 38 cm hoog en is gemaak van vergulde silwer. Dit het twee ore, op die een is die kop van 'n sater afgebeeld, op die ander 'n nimf. Op die voorkant van die beker is die woorde International Rugby Football Board en daaronder The Webb Ellis Cup gegraveer.

Die beker is in die goud- en silwersmedery Garrard & Co in Londen gemaak. Die model is gebaseer op 'n beker uit 1906 wat gemaak is deur die Londense onderneming Carrington and Co. Hierdie beker is op sy beurt gebaseer op 'n beker uit 1740 wat deur Paul de Lamerie ontwerp is.

Wenners

Die vorige wenners van die Webb Ellis-trofee is:

Eksterne skakels


Rugbywêreldbeker Webb Ellis-Beker 

Australië / Nieu-Seeland 1987 • Engeland / Frankryk / Ierland / Skotland / Wallis 1991 • Suid-Afrika 1995 • Engeland / Frankryk / Ierland / Skotland / Wallis 1999 • Australië 2003 • Frankryk 2007 • Nieu-Seeland 2011 • Engeland / Wallis 2015 • Japan 2019 • Frankryk 2023 • Australië 2027Verenigde State 2031

Tags:

All BlacksRugbyRugbywêreldbekerRugbywêreldbeker 1987Rugbywêreldbeker 2023SpringbokkeWilliam Webb Ellis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

FotosinteseBevolkingAkuutVerkragtingNapoleon BonaparteAnrich HerbstSonkragLEkonomiese sektorSeksuele opwekkingMotorvoertuigSuid-Afrikaanse GrensoorlogLys van Griekse mitologiese figureSpringbokkeLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaOos-KaapKlem-in-die-kaakHamburgerArmoedeMarsAfrikaansNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyBeleggingSlawernyGeslagAtmosfeerKartografieKlankverskynselsTuberkuloseKaapse florarykSaartjie BaartmanRenosterMark (ekonomie)WaterkringloopJeanette FerreiraNiemetaalAfrikaanse woordelys en spelreëlsKunsmatige intelligensieBruin menseMIV/vigs in Suid-AfrikaGeografie van Suid-AfrikaMynbedryf van Suid-AfrikaSkoenlapperWelwitschiaStilleweReg tot ‘n gesonde omgewingMiltFranse RewolusieLidwoordMaagsweerHartseerDemi Lee MooreSan Andreas-breukMiddeloorontstekingLys van nedersettings in Suid-AfrikaTandbederfKnieBloeddrukIntensiewe vormVerenigde State van AmerikaOorstromingAntoniemWoordeskatHindoeïsmeBosvarkJohannesburgKappie (skryfteken)Predikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaVoëlSkisofrenieNag van die lang messeNarsistiese persoonlikheidsteuring🡆 More