Waterval-Onder

Waterval-Onder is 'n klein dorpie in Mpumalanga, Suid-Afrika.

Die dorpie is 8 km oos van Waterval-Boven onder die Elandsrivierwaterval. Die dorpie was gebruik as 'n belangrike spoorhoof tydens die bou van die Pretoria-Delagoabaai-spoorlyn. In die dorpie is ook die huis Krugerhof waarin pres. Paul Kruger gewoon het.

Waterval-Onder
Dorpie
Die Krugerhof-huis, nou 'n museum
Die Krugerhof-huis, nou 'n museum
Waterval-Onder is in Mpumalanga
Waterval-Onder
Waterval-Onder
Koördinate: 25°30′0″S 30°23′0″O / 25.50000°S 30.38333°O / -25.50000; 30.38333 30°23′0″O / 25.50000°S 30.38333°O / -25.50000; 30.38333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieMpumalanga
DistriksmunisipaliteitNkangala
Plaaslike MunisipaliteitEmakhazeni
TydsoneUTC+2 (SAST)

Ná die val van Pretoria het eers Machadodorp en toe Waterval-Onder 'n kort tydperk as die hoofstad van die Zuid-Afrikaansche Republiek gedien.

Sien ook

Bron

Tags:

ElandsrivierwatervalKrugerhofMpumalangaPaul KrugerSuid-AfrikaWaterval-Boven

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MosambiekObesiteitOnderhoudBruto nasionale produkOnderwys in Suid-AfrikaTydbestuurGeslagsgelykheidEmosieWildehondAksynsbelastingAtletiekAardeLetterlike en figuurlike taalgebruikNic de JagerNelspruitMierGerrie PretoriusVan Breda-moorde7de LaanAkteurOrganisasie sonder winsoogmerkAarde se atmosfeerGesondheidTatoeëermerkAmfibieëSlangBloukraanvoëlKultuurNasionale lied van Suid-AfrikaStellenboschValentynsdagNamibwoestynKunsmatige intelligensieNG gemeente BloemfonteinBateMikroörganismeSelfkonsepPaasfeesBreinvliesontstekingDierHomofoonGeldAlkoholismeHomoseksualiteitVergelykings (taalkunde)KapitalismeSelfbevorderingLionel MessiKewerIslamEenvoudige hangbrugLPampoentjiesOrtopedieVoegwoordDirekte en Indirekte redeDiepaartromboseSlag van MajubaJakkalsKankerAfrikaners is plesierigBorsNelson MandelaKrieketGoudLongGesonde dieetMaroela MediaVier temperamenteBosveldvisvangerMiljardEskomKabelstutbrugKinderarbeid🡆 More