Waterval-Boven: Nedersetting in Mpumalanga, Suid-Afrika

Waterval-Boven is 'n dorp in Mpumalanga, in Suid-Afrika.

Die dorpie is 8 km wes van Waterval-Onder bokant die Elandsrivierwaterval. Die naam van die dorp is in 2009 amptelik gewysig na Emgwenya.

Waterval-Boven

(Emgwenya)
Waterval-Boven is in Mpumalanga
Waterval-Boven
Waterval-Boven
Koördinate: 25°39′S 30°20′O / 25.650°S 30.333°O / -25.650; 30.333 30°20′O / 25.650°S 30.333°O / -25.650; 30.333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieMpumalanga
DistriksmunisipaliteitNkangala
Plaaslike MunisipaliteitEmakhazeni
Stigting1894
Oppervlak
 • Totaal38,88 km2 (15,01 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal6 178
 • Digtheid160/km2 (400/vk. myl)
 
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
1195
Skakelkodes013
WebwerfWaterval-Boven

Geskiedenis

Die dorp se geskiedenis is nou verbind met dié van die Pretoria-Maputo-spoorlyn. Dit het sewe jaar geneem om die spoorlyn te voltooi en die lewensverlies weens malaria was skrikwekkend. Vanaf Komatipoort het die spoorlyn Waterval-Boven in Maart 1894 bereik. Gedurende 1895 het die Zuid-Afrikaansche Republiek 'n deel van die plaas Doornhoek van Charles de Curer gekoop om 'n rangeerwerf en werkswinkels hier te bou en het dit Waterval-Boven genoem.

Die NZASM-monument is in 1934 op die stasie onthul.

Distrik

Die Emakhazeni munisipale area is 4 736 km2 groot en sluit Belfast, Machadodorp en Dullstroom in. Bees- en skaapboerdery is die belangrikste ekonomiese bedrywighede.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Tags:

Waterval-Boven GeskiedenisWaterval-Boven DistrikWaterval-Boven Sien ookWaterval-Boven BronneWaterval-Boven VerwysingsWaterval-BovenElandsrivierwatervalMpumalangaSuid-AfrikaWaterval-Onder

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PuberteitBewussynSinoniemHoenderGesondheidMonopolyWayde van NiekerkNedersettingRobbeneilandCalviniaVergelykings (taalkunde)VoorvoegselNederduitsch Hervormde KerkOrale seksIdioomIslamitiese StaatTeam Fortress 2GeslagsgelykheidRumatoïede artritisGetalGoudWinterGenitale vratMynbouChloorLYstervarkOmtrek, oppervlakte en volumeVigsAnneli van RooyenMuishondOu Apostoliese KerkPampoentjiesReg tot ‘n gesonde omgewingSuikersiekteTradisionele Afrika-medisyneIntensiewe vormEnkelvoudige sinBernice WestSikloonAngssteuringMaanTaalfossielRymJansenvilleLiewe HeksieFabelAnale seksSomerSitrusMusiekVryheidsmanifesOrgasmeTekstielDeelstate van die Verenigde State van AmerikaTelevisieSeptimius AwardsSkaapDiatomiese molekuulKwaZulu-NatalAfrikaanse taalleerPersJan van TonderVerkleurmannetjieJavaScriptHokkie1200ReënLys van Suid-Afrikaanse musikanteAardeC. Louis LeipoldtOlimpiese Somerspele 2024Pad na jou hartOlifantSuid-Afrikaanse GrensoorlogDemokrasie🡆 More