Watervaalbos

Die watervaalbos (Brachylaena neriifolia) is 'n boom wat tot 6 m hoog word.

Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap, Oos-Kaap en Wes-Kaap voor en is deel van die fynbos. Die boom groei gewoonlik op rivieroewers. Die blare is smal ellipties en meesal gaafrandig, effens na onder gerol. Die onderkant is witterig.

Watervaalbos
Watervaalbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. neriifolia
Binomiale naam
Brachylaena neriifolia
(L.) (R.Br.), (1817)
Sinonieme
  • Baccharis neriifolia L.
  • Conyza neriifolia (L.) Desf.
  • Oligocarpha neriifolia (L.) Cass.
  • Tarchonanthus dentatus Eckl. ex DC.
  • Tarchonanthus lanceolatus Thunb.
Watervaalbos
'n Watervaalbos in die Wes-Kaap.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Menslike seksuele gedragKonjunktivitisNamibiëSonnestelselNemunasKameelGeskiedenis van AfrikaansVermontSkisofrenieSeksuele penetrasieBrugTierDaggaWaar ruwe rotseSwartbewussynsbewegingAkkedisWikiAborsieMangelontstekingAfrikaanse woordelys en spelreëlsAustraliëSias ReineckeHenry MurrayPrimêre sektor van die ekonomieBiodiversiteitAntjie KrogOrgasmeBesoedelingKoppeltekenGasMiltFiksieDiskriminasieGoudNeurenberg-verhoreSinoniemDepressie (gemoedstoestand)2024 Chinese Grand PrixAkademiaEnkelvoudige sinSelAkroniemPornhubKaliumRugby, WarwickshireRutenium(III)chloriedAardbewingAprilNederduitsch Hervormde KerkYstertydperkWerkloosheidDirekte en Indirekte redeOntbossingWiskundeJan van RiebeeckEnsiklopedieAlice MunroPersoonlikheidBoelieryVoëlVulkaanBalletSowjetunieLys van konings van IsraelLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)VerkleinwoordMiddelmisbruikMagda van BiljonSeksposisieSebraKaliforniese KanaaleilandeLandbou in Suid-AfrikaSelfmoordUitwerking van klimaatsveranderingIdioomMikro-ekonomieSonLionel MessiNatuurramp🡆 More