Blousuur: Chemiese verbinding

Blousuur of waterstofsianied is 'n chemiese verbinding met formule HCN.

Sy soute heet sianiede en die suur behoort tot die pseudohalogeenfamilie en kan gesien word as die suur van sianogeen.

Eienskappe

Algemeen

Naam Blousuur 
IUSTC-naam Waterstofsianied
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Blousuur: Chemiese verbinding
Chemiese formule HCN
Molêre massa 27 [g/mol]
CAS-nommer 74-90-8  
Voorkoms Kleurlose gas, ligblou vloeistof  
Reuk Bittere amandelreuk  
Reukdrempel 2-10 dpm
Fasegedrag
Smeltpunt -13,3 °C
Kookpunt 26 °C
Digtheid 0,94 (rel lug)
Oplosbaarheid Oplosbaar in water 
Henry se konstante 10 [L/mol.atm] 5000 [K]

Suur-basis eienskappe

pKa 9,2

Veiligheid

Flitspunt -18 °C 
Selfontbrandingspunt 538 °C

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Blousuur: Chemiese verbinding Chemie

Gebruik

Blousuur is baie giftig en word gebruik as insek- en knaagdierdoder. Dit word ook gebruik om sintetiese vesels en kleurstowwe te vervaardig.

Gevare

In aanwesigheid van amines, hidroksiede asetaldehide of metaalsianiede of bo 184 °C kan die stof eksplosief polimeriseer.

Inaseming kan by 'n konsentrasie van 270 dpm dodelik wees.

Verwysings

Tags:

PseudohalogeenSianiedSianogeenSout (chemiese stof)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Rob HersovKlein-KarooSuid-AfrikaSwaweldioksiedMierVryheidsmanifesRookgewoonteHoofpynDemokratiese AlliansieWaarheid-en-versoeningskommissieSharpeville-slagtingSteenkool in Suid-AfrikaSirkelPaddaSan Andreas-breukMenslike seksuele gedragPussy RiotEk is 'n Afrikaan (toespraak)DeelwoordAkroniemAnale seksViëtnamoorlogLodewyk XVI van FrankrykLys van bekende Suid-AfrikanersInnes en Franna BenadéSkrywerMassaCholeraMigrasie van voëlsWolfMasturbasieAnglisismeMandalaSneeuSeksueel oordraagbare infeksiePresident van Suid-AfrikaKameelperdSwawelKoperKonjunktivitisDemokratiese Republiek die KongoKlimaatveranderingLys van Suid-Afrikaanse musikanteSoweto-opstandPeach van PletzenJudaïsmeBlourokkeGawes van die Heilige GeesKarooDistillasieGeelhoutNeerslagEkonomie van Suid-AfrikaMorfologie (taalkunde)Geografie van Suid-AfrikaRosa ParksKarakteriseringWoordeboek van die Afrikaanse TaalSatellietAkuutBorskankerRooikatLys van chemiese elemente volgens atoomgetalKunsmatige intelligensieLugbesoedelingNedersettingLiefdeKolorektale kankerWoordsoortNatuurrampLys van Afrikaanse rolprenteVulvaSelMeervoudPriemgetal🡆 More