Watershed

Watershed is 'n Suid-Afrikaanse pop- en rock-musiekgroep wat in 1998 in Johannesburg gestig is.

Watershed
Watershed
Watershed tydens 'n optrede in Keulen, Duitsland
Agtergrondinligting
OorsprongJohannesburg, Suid-Afrika
GenresPop en rock
Jare aktief1998 – nou
EtiketteEMI
Webwerfhttp://www.watershed.co.za
LedeCraig Hinds
Nic Rush
Peter Auret
James Sunney
Hylton Brooker

Groeplede

  • Craig Hinds (hoofsanger, klavier, akoestiese kitaar)
  • Nic Rush (kitaar)
  • James Sunney (baskitaar)
  • Peter Auret (tromme)
  • Hylton Brooker (sleutelbord).

Suid-Afrikaanse diskografie

Hier volg Watershed se Suid-Afrikaanse diskografie. Hulle het ook albums in Duitsland en moontlik in ander lande uitgereik:

Enkelspelers

  • Indigo Girl (2002)

Albums

  • In the Meantime, vrygestel in 2000 – bereik platinum-status
  • Wrapped in Stone, vrygestel in 2003 – bereik goue-status
  • Mosaic, vrygestel op 10 Oktober 2005 – bereik platinum-status
  • Staring at the Ceiling, vrygestel op 4 Augustus 2008 – bereik goud

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Watershed GroepledeWatershed Suid-Afrikaanse diskografieWatershed Sien ookWatershed VerwysingsWatershed Eksterne skakelsWatershedJohannesburgSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Swart nasionalismeGoudPaasfeesSeksposisieSlawernySonpaneelDiarreeMosambiekLys van Afrikaanse rolprenteGrondsoorteAarverkalkingWelwitschiaMynbouDuitslandGeweldAdolf HitlerSoortnaamLodewyk XVI van FrankrykAardbewingNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySublimasieErfenisdag (Suid-Afrika)Woordeboek van die Afrikaanse TaalRumatiekPuberteitNasionalismeOopbroninhoudLeah van NiekerkDonkieLiewe HeksieMark (ekonomie)SteenkoolAardverwarmingGemeenskapRenteJan van RiebeeckAtmosfeerNelson MandelaKrygkorKunsOrthopteraVaginale kankerMierSaartjie BaartmanSamestellende afleidingAfvalbestuurWoordeskatBank (finansiële instelling)Wêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaVoedselkettingImpakte van toerismeWiskundeLettergreepSonnestelselLys van Suider-Afrikaanse soogdiereLandbouGeestesteuringNazi-DuitslandSpringbokkeHartversakingWêreldwye webGenitale vratInflasieSteenkool in Suid-AfrikaSebraKlem-in-die-kaakMaagOorkruipersDroomYstertydperkMona LisaGrondwet van Suid-AfrikaVormGroot GatLongSkrywer🡆 More