Waterploeër

Die Waterploeër (Rhynchops flavirostris) is 'n Intra-Afrika trekvoël en word die meeste van April tot Januarie gesien.

Dit bly by groot riviere, baaie en mere met groot sandbanke vir slaap- en broeiplek; meestal in die noorde van Suider-Afrika. Die voël se status is amper-bedreigd en die wêreldbevolking is sowat 10 000 en in Suider-Afrika sowat 1000. Hulle broei in klein kolonies. Die voël is 38 – 42 cm lank, 120 - 220 g groot met 'n vlerkspan van 1.25 - 1.35 m. In Engels staan die voël bekend as die African Skimmer.

Waterploeër
Waterploeër
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Rynchopidae
Genus:
Rynchops
Spesie:
R. flavirostris
Binomiale naam
Rynchops flavirostris
Vieillot, 1816

Fotogalery

Sien ook

Waterploeër 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Rynchops flavirostris

Bron

Verwysings

Tags:

Waterploeër FotogaleryWaterploeër Sien ookWaterploeër BronWaterploeër VerwysingsWaterploeër

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Waterbesparing in Suid-AfrikaBobby van JaarsveldHoofletterTropiese sikloonAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSeringboomHolocaustJagluiperdLettergreepStaalKoue OorlogDonderstormKatMeerKATBloedsomloopstelselSwartbewussynsbewegingLongontstekingWelwitschiaSikloonWet op Bantoe-onderwysPeriodieke tabelHipertensieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024GetalLeeudoringstadKlavierHemelvaartsdagYsterRugbywêreldbeker 2023Covid-19-pandemieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSinoniemKlimaatsverandering in AfrikaTuisbladRobbeneilandKultuurPlastiekGeskiedenis van Suid-AfrikaCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSkoenlapperKolorektale kankerPrimêre sektor van die ekonomieSatellietSpinnekopPiet ByleveldGoogleOogproblemeLeierRassismeMetaalAkroniemHoofpynNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMenslike skeletGestremdheidNarsistiese persoonlikheidsteuringAnrich HerbstAnette EngelbrechtAartappelMierGedigKoolhidraatKapitalismeKlaviersonate No. 18 in G majeur, D 894 (Schubert)NasiebouKonsonantHemelvaartMenseregteYouTubeLys van Suider-Afrikaanse soogdiereDirekte en Indirekte redeTobie CronjéSoortnaamVingerseksReënspinnekopHoenderEngelsLiesbreuk🡆 More