Waterpeer

Die waterpeer (Syzygium guineense) is 'n boom wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom en veral in KwaZulu-Natal.

Dit kom ook in Mpumalanga en Limpopo voor. Buite Suid-Afrika is die plant inheems aan Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Cabinda, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Jemen, Kameroen, Kenia, Liberië, Malawi, Mali, Mosambiek, Namibië, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Saoedi-Arabië, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Somalië, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Waterpeer
Waterpeer
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Myrtales
Familie: Myrtaceae
Genus: Syzygium
Spesie:
S. guineense
Binomiale naam
Syzygium guineense
(Wall.)
Sinonieme
  • Calyptranthes guineensis Willd.
  • Eugenia guineensis (Willd.) Baill. ex Laness.
  • Eugenia fourcadei Dummer
  • Syzygium fourcadei (Dummer) Burtt Davy

Die boom lyk baie soos die waterbessieboom.

Dit het 'n geoksiele subspesie Syzygium guineense (Willd.) DC. subsp. huillense (Hiern) F.White. Die boom se FSA-nommer is 557.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierDeon MeyerSlawernyDroogteMetaalWet op NaturellengrondKaren MeiringMaroela MediaCounter-Strike (videospeletjie)SwartbewussynsbewegingAndré JacobsPinksterAdolf HitlerRooilipslangNuwe TestamentMolekuulNeurenberg-verhoreVlag van Suid-AfrikaLys van Afrikaanse skrywersWêreld- Ekonomiese ForumApostoliese GeloofsbelydenisProstaatkankerEkonomieSatellietMondAnton GoosenLuiperdAntoniemTwaalf Stamme van IsraelDirekte en Indirekte redeReg tot ‘n gesonde omgewingNag van die lang messeGeldDermpoliepKaapstadse waterkrisis 2015-2018Trevor ManuelYouTubeKrimpvarkieVarkgriepHelga UysDemokratiese Republiek die KongoSkerpioenWet op Bantoe-onderwysKrapBruin menseProvinsies van Suid-AfrikaWielewaalWaterstofMagda van BiljonKoolstofKolorektale kankerVaginale kankerAfrikaanse Protestantse KerkPubiese hareVisWindkragJaco JacobsSowjetunieWebblaaierDramaSelfoonSeksposisieRooikatOnderwerp (taalkunde)Nkosi Sikelel' iAfrikaKrokodilKommunikasieHarry KerrTatoeëermerkMensDiarreeTydBelvidere Holy Trinity-kerk🡆 More