Waterkondisioneerder

'n Water-kondisoneerder is 'n nie-chemiese stelsel wat gebruik word om waterkwaliteit te verbeter.

Waterkondisioneerder Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.

Dit is nie 'n filtreerstelsel of waterversagter nie. Die verbetering van waterkwaliteit verwys na die behandeling van water wat geneig is om probleme soos kalksteenaanpaksels en roes tot gevolg te hê. Die ScaleStop-stelsel wat in Suid-Afrika ontwikkel is, is 'n goeie voorbeeld van 'n water-kondisioneerder. Die stelsel is beskikbaar in verskillende groottes met spesifieke vloeitempo's.

Die stelsels word, behalwe vir huishoudings, ook in industriële applikasies gebruik soos bv. in koeltorings. Waar die stelsel vir besproeiing aangewend word, is bevind dat behandelde water aansienlik vinniger in die grond geabsorbeer word. Die gevolg is dat minder water aan verdamping verlore gaan. Plante en gewasse neem ook behandelde water vinniger op as onbehandelde water. Gewasse groei ook meer gesond en oeste is aansienlik groter. Dieselfde effek kan nie met 'n waterversagter bereik word nie. Dit gee die waterkondisioneerder die voorsprong bo die konvensionele (sout)waterversagter. 'n Verdere voordeel is dat behandelde water wel 'n beter was vermoë het, soortgelyk aan die van 'n waterversagter. Die waterkondisioneerder het geen afvalproduk nie en is 100% omgewingsvriendelik. Installasie is maklik met standaardkoppelstukke. Die eenheid word inlyn geïnstalleer. As opsionele ekstra is 'n elektronaanjaer ook beskikbaar.

Tags:

Suid-AfrikaWater

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VersamelnaamSeksMartin Luther King jr.Letterlike en figuurlike taalgebruik22 AprilSuid-EuropaVolhoubaarheidPuberteitJan-Willem BreureVrouPoesFinale OplossingSharpeville-slagtingVarkgriepDramaNoord-KaapDieremishandelingEtniese groepHeupAardbewingLimpopo (rivier)Lys van bekende Suid-AfrikanersWerkersdagMosesOrale seksCarike KeuzenkampWeeluisImpakte van toerismeLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaYouTubeDesmond TutuKewerPlastiekRussiese inval in Oekraïne sedert 2022AandagstreepSoutsuurPornografiese akteurPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGenitale vratLeesVeeartsVliegtuigVoortrekkersKlimaatsverandering in AfrikaRubik se kubusAntoniemVryheidsmanifesVrystaatGeslagsgelykheidEskomOorstromingNaaldekokerBeesUnited Democratic FrontGewone breukeMark (ekonomie)Anale seksVlinderGroot TrekAngssteuringSkaakSlangAntjie SomersOos-KaapWiskundeNeerslagKostuumsHoofstadLeestekenGetalAlliterasiePrimêre sektor van die ekonomieNag van die lang messe🡆 More