Waterkoedoe

Die waterkoedoe (Tragelaphus spekei) (Engels: Sitatunga) is 'n wildsbok wat in Suider-Afrika voorkom; in die noorde van Botswana, die Caprivistrook en die suide van Angola.

Die bul weeg tot 114 kg en die koei tot 55 kg. Dit is 'n baie sku bok van middelslaggrootte. Dit het langerige hare en 'n wit chevronmerk tussen die oë. Die bulle is donkergrysbruin en die koeie geelbruin tot kastaiingkleurig. Daar is wit kolle op die sye en boude. Die koeie het nie horings nie. Hulle kom veral voor in oorstroomde gebiede soos die Okavangodelta. Hulle kan goed swem en hul natuurlike vyande is leeus en krokodille.

Waterkoedoe
Waterkoedoe
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Bovinae
Genus:
Tragelaphus
Spesie:
T. spekeii
Binomiale naam
Tragelaphus spekeii
Sclater, 1863
Waterkoedoe
'n Waterkoedoe.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Waterkoedoe Sien ookWaterkoedoe BronWaterkoedoe VerwysingsWaterkoedoe Eksterne skakelsWaterkoedoe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MierAkademiaKostuumsDuitsDrakensbergeTennis7de LaanHoofstadSkildklierStilleweKongo-krisisToekoms van die AardeWiskundePornhubSpreeuMieliestronkSelfieEmosieJohannesburgMadison IvyBlack SashKolorektale kankerYslandTelevisieGroot GatGalblaasJaco JacobsRekenaarBiologieKindermishandelingOmgewingskwessies in Suider-AfrikaByvoeglike naamwoordSuid-EuropaVaginaAfro-AmerikanersDeelteken en umlautSeksposisieDesimale breukeKommunikasieWet op Verbod van Gemengde HuwelikeOlimpiese Somerspele 2024WebwerfConsolidated B-24 LiberatorGeslagsgelykheidKoolstofdioksiedGoudkus (streek)Mark (ekonomie)WaterbesoedelingLionel PetersonIdioomNederlandsOmtrek, oppervlakte en volumeVarkLarry PageVisOnse VaderStadWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaMaanMusiekEufemismeRassisme in AfrikaOraniaDiskriminasieBernice WestRooibokChristiaan BarnardFrankrykLabia (geslagsdele)Adolf HitlerVormBrendan PeyperBeesvleisNieuwoudtvilleBreinRudi ClaaseVraag en aanbodGriep🡆 More