Wasbeerhond

Die wasbeerhond (Nyctereutes procyonoides), ’n lid van die Canidae-familie (wat honde, wolwe en jakkalse insluit), is inheems aan Oos-Asië.

Dit het sy naam gekry vanweë sy ooreenkoms met die wasbeer (Procyon lotor), maar is nie naby daaraan verwant nie. Die wasbeerhond kom veral in woude voor in China, Korea, Japan en Noordoos-Rusland. Die gemiddelde volwasse dier is sowat 65 cm lank en wyfies skenk die lewe aan 15 kleintjies of meer op ’n slag.

Wasbeerhond
Wasbeerhond
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Nyctereutes
Spesie:
N. procyonoides
Binomiale naam
Nyctereutes procyonoides
(Gray, 1834)

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MuskietWêreld- Ekonomiese ForumNatriumsulfietAfrikanernasionalismeSarel Jacob PretoriusMenslike skeletMieliestronkMeervoudGroot DepressieDonderstormSonLys van Suider-Afrikaanse soogdiereRooikatEugenetikaMikro-ekonomieSean CombsTennisProteïenMateriaalAlliterasieWêreldboekedagRassisme in AfrikaTsoenamiIntensiewe vormRooipandaKrokodilVoornaamwoordVoegwoordMagnesiumCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaMaagSwartbewussynsbewegingGriekwa-AfrikaansBynierMondKrugerwildtuinMidde-OosteDroogteSeilvaartDoelwitOseaanSmeltpuntKriekWeervoorspellingKankerRooilipslangWerwelkolomWet op NaturellengrondBek-en-klouseerSpringbokkeTopsy SmithWaterkringloopSuid-Afrikaanse InkomstediensAfrikanersHoofstadHomofoonSelfoonKaapstadLionel PetersonGesonde dieetAfkortingAnale seksAfrikaPlae van EgipteGeskiedenis van kindermishandelingNederlandsWiskundige terminologieHeupStikstofWerkersdagDoopNiersteenBrandberg🡆 More