Wasbank

Wasbank is 'n dorp in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Daar word aanvaar dat die dorpie se naam afgelei is van die plat klippe in die rivier wat die Zoeloevroue as wasplek gebruik het. Daar is ook 'n spoorweghalte hier. Volgens oorlewering het Andries Pretorius sy belofte aan God hier naby gemaak net voor die Slag van Bloedrivier.

Wasbank
Wasbank is in KwaZulu-Natal
Wasbank
Wasbank
Wasbank Wasbank se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 28°18′50″S 30°6′26″O / 28.31389°S 30.10722°O / -28.31389; 30.10722 30°6′26″O / 28.31389°S 30.10722°O / -28.31389; 30.10722
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikUmzinyathi
MunisipaliteitEndumeni
Oppervlak
 • Totaal10,05 km2 (3,88 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal1 323
 • Digtheid132/km2 (340/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense1.1%
 • Indiërs/Asiërs7.9%
 • Bruin mense2.4%
 • Swart mense88.6%
Taal (2011)
 • Zoeloe 86.8%
 • Engels 11.3%
 • Ander 1.9%
Poskode (strate)
Poskode (posbusse)
2920
Skakelkode034

Sien ook

Bronne

  • Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.

Tags:

Andries PretoriusKwaZulu-NatalSlag van BloedrivierSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GesinsdagDuitslandTongaanse nasionale rugbyspanTolla van der MerweKopieregMenstruasieAllergieNarsistiese persoonlikheidsteuringGoogleBynierAkkedisLys van nedersettings in Suid-AfrikaLily CarterPornografieThabo MbekiAndré SchwartzEthiopiëJohannesburgJeugdagRuslandWhitey Basson26 MaartDundermLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaStuitjieBakterieGrysstofArmand AucampLionel MessiBernice WestE-regeringKoöperasiestoriesStrandbeestJan van RiebeeckKlimaatOu Apostoliese KerkPersSteve HofmeyrPinksterErektiele disfunksieMusiekDramaEuropese UnieNier2023DachshundHartVolumeSeksuele opwekkingGoeie VrydagBrasiliëAkira ToriyamaHoofpynPuberteitToorbergRooibokSkrikkeljaarKrokus Stadsaal-aanvalEmily HobhouseKoningGeboorteHartaanvalMaanSuikersiekteNic de JagerLimfvatstelselVergelykings (taalkunde)Deelstate van die Verenigde State van AmerikaHeupvervanging🡆 More