Waray-Waray

Waray-Waray (Winaray, Samareño, Lineyte-Samarnon, Binisayâ nga Winaray, Binisayâ nga Samar-Leyte of Binisayâ nga Waray) is na Tagalog (met Filippyns, as amptelike taal), Cebuano, Ilokano en Hiligaynon die vyfde belangrikste taal van die Filippyne.

Die taal word veral in die sentrale dele van die Filippyne gepraat, spesifiek in die provinsies van Samar, Noord-Samar, Oos-Samar, Biliran en Leyte in die eilandgroep van die Visayas.

Waray-Waray
Winaray, Samareño, Lineyte-Samarnon, Binisayâ nga Winaray, Binisayâ nga Samar-Leyte, Binisayâ nga Waray
Gepraat in: Vlag van Filippyne Filippyne 
Gebied: Suidoos-Asië
Totale sprekers: 2 560 000
Taalfamilie: Austronesies
 Maleis-Polinesies
  Wes-Maleis-Polinesies
   Sentraal-Filippyns
    Visayas
     Waray-Waray 
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Baybayin-skrif (histories) 
Amptelike status
Amptelike taal in: Streektaal in die Filippyne
Gereguleer deur: Komisyon sa Wikang Filipino
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: war
ISO 639-3: war 
Waray-Waray

Die taal se naam is afkomstig van die woord "waray", wat gereeld deur nie-sprekers gehoor word. Dit beteken "nie", "niks" of "geen".

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Waray-Waray 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Waray-Waray

Tags:

Amptelike taalCebuanoFilippyneFilippynsHiligaynonIlokanoLeyteTaalTagalogVisayas

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

XhosaVersamelnaamVaginale kankerIoonPriemgetalVierde Industriële RevolusieWêreld- Ekonomiese ForumBloemfonteinAntisemitismeVergelykings (taalkunde)DramaFotoVolstruisGroot-VisrivierJudaïsmeAdolf HitlerBreyten BreytenbachPoësieDemokratiese Republiek die KongoIndustriële RevolusieElektrodeKarakteriseringKrokodilSikloonMartin Luther King jr.GoudLys van Afrikaanse televisiereekseKarooApartheidKoue OorlogVarkgriepNoord-Sotho (taal)BateSlawernyVolhoubaarheidLübeckGeletterdheidShakaAmateurradioTrigeminale neuralgieTafelbergKersfeesOlimpiese SomerspeleHartversakingVolhoubare ontwikkelingConsolidated B-24 LiberatorDokterHeupvervangingDierDroomDigtheidWikipediaVaste stofXenofobieByung-Chul HanWortelLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSuiwelprodukWikimedia-stigtingViool22 NovemberFacebookHerpes simplexKolonoskopieDroogteTekstielEmfiseemVaginaOmgewingskwessies in Suider-AfrikaEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaSosiale mediaGeweldMuskeljaatkatKalsiumStaatstoelaeSirkus🡆 More