Wapen Van Thailand

Die Nasionale Embleem (Nasionale Simbool) van Thailand vertoon die Garuda, 'n figuur uit beide Boeddhiste en Hindoe mitologie.

In Thailand word die figuur vir die konklike familie gebruik. Die weergawe van die figuur word na verwys as Krut Pha, wat beteken "garuḍa met uitgestrekte vlerke."

Wapen Van Thailand
Garuda as die nasionale simbool van Thailand

Die Garuda verskyn ook in die Wapen van Indonesië en as simbool van die hoofstad van Mongolië, Ulaanbaatar. Die embleem is soortgelyk aan die Indonesiese wapen in die sin dat die embleem nie 'n heraldiese skild insluit nie.

Voormalige wapen van Siam

Wapen Van Thailand 
Voormalige wapen van Siam in 1873-1910, vandag gebruik as die petwapen van die Koninklike Thai Polisie.

Thailand het ook vroeër 'n nasionale embleem in die heraldiese styl gehad in 1873-1910.

Eksterne Skakels

Tags:

BoeddhismeHindoeïsmeThailand

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LeierFranse RewolusieTrappe van vergelykingVakbondByvoeglike naamwoordBeesCheslin KolbeRookgewoonteRob HersovVersamelnaamEmosieFiksieVigsKoedoeIronieVaginaWaarheid-en-versoeningskommissieHokkieDesmond TutuRooikatKolorektale kankerHulpwerkwoordWeer (meteorologie)SpringbokKlavierRacheltjie de BeerStudievaardighedeEk is 'n Afrikaan (toespraak)Industriële RevolusieEllipstekenPresident van Suid-AfrikaEkonomieReg tot ‘n gesonde omgewingKappie (skryfteken)SkrywerVoedselkettingGrondOnderhandelinge om apartheid te beëindigKlimaatsverandering in Suid-AfrikaPlantluisSportDroomBek-en-klouseerWet op BevolkingsregistrasieWet op NaturellengrondHibernasieOnse VaderWater (molekuul)SuiwelprodukMondEngelsGestremdheidHefboomMotorvoertuigLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierVlagterminologieDie Laaste Avondmaal (Leonardo)Chemiese elementGalblaasVerkoueLangste woordSeksuele opwekkingNatuurDemokrasieGroepsdrukKaartUKhahlamba-DrakensbergparkSonMalariaMusiekLimfvatstelselDistrik SesVingerseksGipsMeningsverskil oor aardverwarming🡆 More