Walvishaai

Die walvishaai (Rhincodon typus) is 'n haai wat wêreldwyd in tropiese en subtropiese water voorkom.

Hulle kom ook seisoenaal aan die ooskus van Suider-Afrika voor. Hulle kan tot 15 m lank word en 30 ton weeg. Dit is die grootste vis in die wêreld (egte walvisse, wat groter is, is soogdiere) en word deur die IUBN as 'n kwesbare spesie geklassifiseer. In Engels staan die haai bekend as die Whale shark.

Walvishaai
Tydperk: 60–0 m. jaar gelede
Walvishaai
Walvishaai vanaf Taiwan in die Georgia-akwarium.
Walvishaai
Grootte in vergelyking met 'n mens
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
J. P. Müller en Henle, 1839
Genus:
Rhincodon

A. Smith, 1829
Spesie:
R. typus
Binomiale naam
Rhincodon typus
(A. Smith, 1828)
Walvishaai
Verspreiding
Sinonieme
  • Micristodus punctatus Gill, 1865
  • Rhinodon pentalineatus Kishinouye, 1901
  • Rhinodon typicus Müller & Henle, 1839

Voorkoms

Die haai het wit kolle en lyne op die boonste gedeelte van sy liggaam. Die kop is stomp en plat en die bek is groot. Dit swem met 'n oop bek en filtreer die water om plankton, klein vissies en inkvisse te onttrek. Die vis kom in die oop see voor en is skadeloos.

Sien ook

Bronne

  • Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6
  • Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0
  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Walvishaai VoorkomsWalvishaai Sien ookWalvishaai BronneWalvishaai VerwysingsWalvishaai Eksterne skakelWalvishaai

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Neurenberg-verhoreJeuksiekteJakobIP-adresKnopiespinnekopKarooBevolkingKorrupsieSpysverteringstelselGrondbesoedelingGeelsugPaaiementberekeningSkemerLys van bekende Suid-AfrikanersHoofpynEpilepsieDeelteken en umlautVryheidsmanifesVerkleurmannetjieHamilton WesselsDroomAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeAboriginesCristiano RonaldoOntwikkelende landKameelperdLiewe HeksieMenseregteAardverwarmingSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureStereotipeTienerOu Apostoliese KerkVoortrekkermonumentSan FranciscoWaterkringloopWaterstofJaarBloeddrukOntwerpSwartrenosterAnneli van RooyenDiamantLiefdeIranKoppeltekenMandaryn-ChineesSwangerskapBywoordDuitse maselsFotoWolfNaaldekokerLys van kleureMusieksimboleVersamelnaamLys van Afrikaanse televisiereekseInternetSteenkool in Suid-AfrikaFilippyneSann de LangePaddaBelastingSuurstofLeestekenPseudowetenskapSeksuele opwekkingKwaZulu-NatalChris HaniParasitiese siektesVoedselkettingBonné de BodKlankverskynselsVingerseksGeskiedenis van erotiese afbeeldingsApostoliese KerkeUilLeonardo da Vinci🡆 More