Walter Von Reichenau

Walter Karl Ernst August von Reichenau (8 Oktober 1884 - 17 Januarie 1942) was 'n veldmaarskalk in die Wehrmacht van Nazi-Duitsland tydens die Tweede Wêreldoorlog.

Reichenau was tydens die invalle van België en Frankryk in bevel van die 6de leër. Tydens Operasie Barbarossa, die inval in die Sowjetunie, het hy voortgegaan om die 6de leër aan te voer as deel van die Leër Groep Suid, terwyl dit die Oekraïne verower en tot diep in Rusland gevorder het.

Walter Von Reichenau

Terwyl hy in bevel van die 6de leër was tydens Operasie Barbarossa in 1941, het hy die berugte Ernstigheidsbevel uitgereik wat Duitse soldate aangemoedig het om Joodse burgerlikes aan die Oostelike Front te vermoor. Reichenau was in beheer van die operasionele gebied waarin die 6de leër, SS, Einsatzgruppen en Oekraïense hulpverleners moord op meer as 33,000 Jode by Babi Yar gepleeg het en hulp verleen het met ander slagtings en gruweldade wat in die gebiede onder sy bevel tydens die Holocaust plaasgevind het.

Hy kry beroerte op 14 Januarie 1942 en sterf toe die vliegtuig wat hom na 'n hospitaal gevlieg het, neerstort tydens die landing by Lemberg.

Tags:

17 Januarie188419428 OktoberBelgiëFrankrykNazi-DuitslandOperasie BarbarossaTweede WêreldoorlogWehrmacht

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WoudEngelsNedersettingGezina, PretoriaDriehoekTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)PinksterLys van Suid-Afrikaanse musikanteSteenkoolSpinnekopRomanWaatlemoenSelakantHector PietersonIngenieursweseWaterpokkiesMenseregteJavaScriptSteenkool in Suid-AfrikaKasterolieBeurtkragCounter-Strike 2SeisoenMusieksimboleTydsoneAfrikaansEjakulasieBlourokkeInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandWolkKoorsRassismeFiela se kind (rolprent)Jan van TonderRudi ClaaseWorcesterJan van RiebeeckSelfstandige naamwoordKaapse florarykFotosinteseSkaakWillie JoubertWieg van die MensdomVoornaamwoordBiodiversiteitMonoloogDemografie van Suid-AfrikaBreinkaartSneeuSuikersiekteKimberleyInnes en Franna BenadéDrakensbergeKaartRamsar-vleilande in Suid-AfrikaPerdSharpeville-slagtingChristendomHerfsAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeApokriewe boekeSkrywerJaco JacobsGrondsoorteMiddeloorontstekingOrale seksAngolese BurgeroorlogWerkloosheidSuid-Afrikaanse randGeweldGawes van die Heilige GeesSinoniemKoolstofdioksiedMuskietBloeddruk🡆 More