Walter Model

Otto Moritz Walter Model (Duitse uitspraak: ; 24 Januarie 1891 - 21 April 1945) was 'n Duitse veldmaarskalk tydens die Tweede Wêreldoorlog.

Walter Model

Alhoewel hy vroeg in die oorlog 'n hardnekkige, aggressiewe pantser(tenk)kommandant was, het Model veral bekend gestaan as 'n beoefenaar van verdedigingsoorlogvoering. Sy relatiewe sukses as bevelvoerder van die negende leër in die terugvalle van 1941–1942 het sy toekomstige loopbaan bepaal. Hy is die beste verdedigende taktiese bevelvoerder van die Derde Ryk genoem.

Model het reeds voor die Tweede Wêreldoorlog Hitler se aandag getrek, maar hul verhouding het eers in 1942 baie nou geword. Sy hardnekkige gevegstyl en lojaliteit aan die Nazi-bewind is deur Hitler verwelkom, wat hom beskou het as een van sy beste veldbevelvoerders. Hitler het hom herhaaldelik gestuur om oënskynlik desperate situasies aan die Oosfront te red. Hul verhouding het teen die einde van die oorlog versuur ná die Duitse nederlaag in die Slag van die Bul. In die nasleep van die omringing en nederlaag van leërgroep B in die Ruhr-uitloper, het Model op 21 April 1945 selfmoord gepleeg.

Eksterne skakels


Tags:

1891194521 April24 JanuarieTweede Wêreldoorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Willie JoubertMeeueWaterstofKalenderLeeuGeestesteuringAnglo-BoereoorlogSiya KolisiHoenderCorioliskragNatuurbewaringAbsolute monargieDriehoekKewerMadison Ivy7de LaanDie Laaste Avondmaal (Leonardo)Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaNamakwalandNatuurrampLeierLys van nedersettings in Suid-AfrikaKoperWiskundige terminologieCholeraOntbossingKolitisJeanette FerreiraWoordeboek van die Afrikaanse TaalOlimpiese SpeleLionel MessiDroomAnglisismeHeuningbyEllipstekenBynierRasionale getalInentingDiarreeSeksposisiePresident van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeSirkelRina HugoSkoenlapperWorcesterAntisemitismeWikipediaKoolstofdioksiedHeupvervangingSoortnaamSebraRugbySeksualiteitTreinSeptimius AwardsUnie van Suid-AfrikaBank (finansiële instelling)WoordsoortAdolf HitlerMaatskappyKapitalismeWolfGriekwa-AfrikaansMaanMassaSomerSoogdierMIV/vigs in Suid-AfrikaSeegolfWoestynOnderhandelinge om apartheid te beëindigGoogleSeksismeHidroëlektrisiteit🡆 More