Walliesers

Die Walliesers (Engels: Welsh people, Wallies: Cymry) is 'n Keltiese nasie en etniese groep inheems aan Wallis en die omliggende eilande wat met die Walliese taal verband hou.

    Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Wallies.

Dié taal is histories in die hele Wallis gepraat, met sy voorganger Oud-Brits wat in die grootste deel van die Britse vasteland gepraat is. Terwyl Wallies die oorheersende taal in sekere gebiede van Wallis gebly het, is Engels die oorheersende taal in die meeste gebiede van dié land.

Walliesers

WalliesersWalliesersWalliesersWalliesersWalliesers
WalliesersWalliesersWalliesersWalliesersWalliesersWalliesers
WalliesersWalliesersWalliesersWalliesersWalliesersWalliesers


Totale bevolking: ca. 6–16,3 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Wallis Wallis 2,9 miljoen

Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 1,75–1,81 miljoen
Vlag van Engeland Engeland 609 711
Vlag van Kanada Kanada 458 705
Vlag van Australië Australië 125 597
Vlag van Argentinië Argentinië 50 000
Vlag van Skotland Skotland 16 623
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 9 966

Taal: Engels, Wallies
Geloofsoortuiging: Presbiterianisme, Anglikanisme, Rooms-Katolisisme en ander gelowe.
Verwante etniese groepe: Ander Keltiese volke soos Bretonners, Iere, Korniese en Skotte; Engelse, Yslanders en Wikings

John Davies beweer dat die oorsprong van die "Walliese nasie" teruggevoer kan word tot die einde van die 4de en vroeë 5de eeu, na die onttrekking van die Romeine uit Groot-Brittanje, hoewel Kelties-Britoniese tale vermoedelik heelwat vroeër in Wallis gepraat is. Die term Walliesers verwys na Wallis se bevolking en mense van Walliese afkoms wat 'n kulturele erfenis en voorvaderlike oorspronge deel. Vandag is Wallis een van die vier lande van die Verenigde Koninkryk en die meerderheid van die mense wat in Wallis leef is Britse burgers.

In opdrag van die Walliese regering is die verspreiding van die Walliese vanne ondersoek, wat getoon het dat 718 000 mense, of omtrent 35% van Wallis se bevolking, oor 'n van met Walliese oorsprong beskik, in vergelyking met 5,3% in die res van die Verenigde Koninkryk, 4,7% in Nieu-Seeland, 4,1% in Australië en 3,8% in die Verenigde State. Sowat 16,3 miljoen mense in die lande wat ondersoek is, is ten minste van gedeeltelike Walliese afkoms. Volgens die sensus van 2011 woon meer as 300 000 Walliesers in Londen, waarvan 1 310 Wallies praat.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Walliesers Sien ookWalliesers VerwysingsWalliesers BronneWalliesers Eksterne skakelsWalliesersEilandEngelsEtniese groepKelteNasieWalliesWallis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KlimaatSebraVennootskapLiefdePenisWikiquotePapegaaieDemografie van Suid-AfrikaJacques LootsKunsHindoeïsmeKarlien van JaarsveldMagsverheffingVolhoubaarheidYstertydperkSoweto-opstandSeksismeSlag van Cuito CuanavaleMenslike skeletLys van kinderspeletjiesMetaalWatersuiweringSteenkool in Suid-AfrikaNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaPussy RiotAborsie in Suid-AfrikaHartversakingOopbroninhoudGemeenskapsorganisasieKasteel die Goeie HoopRooikatEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaSinkSelfmoordOutismeAbstraksie (rekenaarwetenskap)Kunsmatige algemene intelligensieNoord-KaapLiewe HeksieGasBruto binnelandse produkInsekProstaatklierNierJanie du PlessisEkonomiese sektorVrystaatLys van politieke partye in Suid-AfrikaVryheidsmanifesAfrikaanse woordelys en spelreëlsFiela se kindMieliePrimêre sektor van die ekonomieBeesvleisVisNaaldekokerGoogle MapsYouTubeVlinderJan van TonderToerismeBewaringstatusElon MuskThabo MbekiLieweheersbesieFacebookFamilie (verwantskap)SlawernyWolkBynierWet op NaturellengrondGeprosesseerde kosBernice WestAandagstreepStellenboschErfenisdag (Suid-Afrika)🡆 More