Wale

Die Wale (Frans: Wallons, ; Waals: Walons) is 'n Franstalige volk wat in België, hoofsaaklik in Wallonië, leef.

    Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Waals.

Wale is 'n kenmerkende etniese gemeenskap binne België. Belangrike historiese en antropologiese kriteria (godsdiens, taal, tradisies en folklore) verbind Wale met die Franse volk. Meer algemeen verwys die term ook na die inwoners van die Waalse Streek. Hulle praat plaaslike tale soos Waals (met Pikardies in die weste en Lorreins in die suide). Wale is die afstammelinge van Galloromeine met 'n Germaans-Frankiese vermenging.

Wale

WaleWaleWaleWale
WaleWaleWaleWale


Totale bevolking: ca. 5,2 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van België België ~3,2 miljoen

Vlag van Argentinië Argentinië 450 000
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 400 000
Vlag van Brasilië Brasilië 120 000

Taal: Frans, Waals, Pikardies, Duits, Luxemburgs, Lorreins
Geloofsoortuiging: Hoofsaaklik Rooms-Katolieke Kerk of
ongebonde (AteïsmeAgnostisismeDeïsme)
Minderheid Protestantisme
Verwante etniese groepe: Nederlanders, Vlaminge, Duitsers, Franse en Kelte
Wale
Ligging van Wallonië in België

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

BelgiëFrankeFransFranseGalloromaansGermaneGodsdiensLorreinsPikardiesTaalWaalsWallonië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeldeenheidUniegebouBynierSlangO.R. Tambo Internasionale LughaweMarco PoloHomofobieElektroniese fondsoordragSlaginstrumentBeurtkragKameelperdStressorDroomDoziRegering van Suid-AfrikaGeografie van Suid-AfrikaHepatitis BKweekhuiseffekNelson MandelaModerniseringNederlandsGalblaasOmkoperyIslamSelibaatEnkelvoudige sinVincent van GoghSpanbandbrugSkaapVerkleurmannetjieLily CarterSaadLettergreepReële getalMaselsZimbabwiese dollarHomoseksualiteitEkonomie van Suid-AfrikaWoordsoortBobby CannavaleSpinnekopPadtekens in Suid-AfrikaBuikpotigesAnilingusBosluisbytkoorsOmgewingsbeheerGeskiedenis van AfrikaansMiltMaatskappyDikdermDokterSebraCristiano RonaldoAardeVier temperamenteStellenboschLys van Afrikaanse rolprenteLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaDagbreek (koshuis)RoofdierSprokieKlankgreepWurmSeeDramaJavaScriptTropiese reënwoudMorfeemGianna MichaelsGeskiedenis van Suid-AfrikaCarike KeuzenkampJoodse kalenderTransatlantiese slawehandelVratCleopatra VIILika BerningDeelteken en umlautWebwerf🡆 More