Waldense

Die Waldense (Frans: Vaudois) is die naam van 'n Christen geestelike beweging van die laat Middeleeue waarvan nasate nog in verskeie streke voorkom.

Mettertyd het die denominasie by die Geneefse of Hervormde tak van die Protestantisme aangesluit.

Waldense
Die Waldense simbool Lux lucet in tenebris ("'n Lig skyn in die donker")

Min is bekend oor die vroeë geskiedenis van die Waldense as gevolg van 'n gebrek aan bronmateriaal. Hulle is voor die 16de eeu as ketters vervolg en is byna uitgewis in die 17de eeu, en het daarna vir eeue te staan gekom teen georganiseerde en algemene diskriminasie. Daar is aktiewe gemeentes in Europa, Suid-Amerika, en Noord-Amerika. Eietydse en historiese Waldensiese geestelike erfenis sluit in die verkondiging van die Evangelie, diens aan die gemarginaliseerdes, bevordering van maatskaplike geregtigheid, inter-godsdienstige werk en die voorstaan van respek vir godsdienstige diversiteit en gewetensvryheid.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

ChristendomFransMiddeleeueProtestantisme

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MangelontstekingVulvaVerstedelikingOlimpiese SomerspeleKindermishandelingMoslemDomineeRacheltjie de BeerGestremdheidBesoedelingBoelieryNederlandGeslagBipolêre gemoedsteuringRudi ClaaseLys van kinderspeletjiesDwelmmiddelWatersuiweringWaterVratRelatiwiteitsteorieInkomstePaddaLeah van NiekerkAgtervoegselWinnie Madikizela-MandelaKonsonantEskomJudaïsmeWerkloosheidWikiquoteSwangerskapMonoloogLeeuVoedingAtmosfeerStadOrgasmeKaapstadLenteSebraGeweldSkildklierWêreldwye webInsekInstagramSelakantRob HersovHemelvaartsdagBybelSuid-Afrika-WetDokterGewasboerdery in Suid-AfrikaDriedimensioneelAardverwarmingGrondsoorteEkologieProvinsies van Suid-AfrikaWright-broersRassismeVerkleinwoordNatuurlike hulpbronSonpaneelLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsKankerSkrywerItaliëHeupvervangingTerracottaleërSkilpadHernubare energieVervoerDepressie (gemoedstoestand)LugbesoedelingNasionale erfenisterreine van Suid-Afrika🡆 More