Waatlemoen

Die waatlemoen (Citrullus lanatus) is 'n vrug met 'n vogtige, soet vlees en die vrug met die hoogste hoeveelheid likopeen.

Die vrugvlees is meestal rooi, maar kan ook wit, rooskleurig, geel of oranje van kleur wees.

Waatlemoen
Waatlemoen
'n Gekweekte waatlemoen
Waatlemoen
Deursnit van 'n waatlemoen
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Cucurbitales
Familie:
Genus:
Citrullus
Spesie:
Binomiale naam
Citrullus lanatus
(Thunb.) Matsum. & Nakai
Waatlemoen
Waatlemoenproduksie in 2005
Waatlemoen
Waatlemoen met 'n geel vlees

Die swart pitte van die waatlemoen kom nie voor in 'n enkele holte soos byvoorbeeld spanspek nie, maar lê ingebed in die vrugvlees. Daar kom ook pitlose spesies voor.

Die vrug word meestal geëet deur eers die waatlemoen in stukke te sny en dan die vlees in nog kleiner blokkies. Hierna kan dit met 'n vurk, lepel of met die hand geëet word.

'n Waatlemoen is ryk aan water, en deur dit te eet kan mens se dors geles word.

Asiate rooster en sout die waatlemoenpitte, terwyl mens ook gesuurde waatlemoenskille kan eet.

Die waatlemoen is waarskynlik afkomstig vanuit die tropiese gebiede in Afrika. Die waatlemoen was reeds in China bekend vóór die christelike kalender, sommige beweer 1000 jaar, andere selfs 4000 jaar vóór Christus.

Die benaming waatlemoen is vervorm uit waterlemoen, uit die ouer watermeloen, en staan reeds in Jan van Riebeeck se Daghregister op 20 Desember 1652 aangeteken: Heden vernamen de cadjangh op den 17en passato gesaijt, fraij voor den dach comen; insgelijx de waterlemoenen.

Sien ook

  • Tsamma, 'n wilde soort waatlemoen.

Verwysings

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wiki vertaal.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KaliumBloedsomloopstelselAngssteuringVerkragtingSonpaneelVersamelnaamVeelvoudige sinNederlandVigsMarie AntoinetteLimfvatstelselEjakulasieSeksuele opwekkingAfrikaanse woordelys en spelreëlsMiltSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierJacques LootsSeevlakBiodiversiteitPrivaat maatskappyMuishondSoweto-opstandSuid-Afrikaanse etniese groepe en kulturePoësieTelwoordVolhoubare ontwikkelingKlereEienaamProvinsies van Suid-AfrikaKlem-in-die-kaakByvoeglike naamwoordAkademiaMenstruasieTweede WêreldoorlogKameelperdSinoniemWikimedia-stigtingHigiëneNamibiëNoord-KaapMierSpysverteringstelselRepubliek die KongoSpreeuDemokratiese Republiek die KongoTermiese geleidingsvermoëSkilpadKindersiektesAnrich HerbstAnilingusGrondwet van Suid-AfrikaDubbelpuntKaaps-Hollandse stylMisdaadromanKleurMandalaLys van Griekse mitologiese figureDruiweKitaarGlobaliseringLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)JohannesburgVakbondLys van politieke partye in Suid-AfrikaWorcesterMarsDesimale breukeGeografie van Suid-AfrikaWater (molekuul)LidwoordWiki CommonsEk is 'n Afrikaan (toespraak)The Cranberries🡆 More