Waals

Waals is 'n Romaanse taal wat deel is van die Langues d'oil-taalfamilie en daarom is dit naby verwant aan Frans en die streekstale Lorreins, Pikardies en Champenois.

    Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Wale.

Waals is nog in 'n mate die omgangstaal van Wallonië en die aangrensende Frankryk (Givet en omgewing). Waals het Keltiese en Germaanse invloede.

Waals
Walloon
Gepraat in: Vlag van Frankryk Frankryk
Vlag van België België 
Gebied: Waals Wallonië
Waals Ardennes
Totale sprekers: 600 000
Taalfamilie: Indo-Europees
 Romaans
  Wes-Romaans
   Galloiberies
    Galloromaans
     Gallorhaeties
      Oïl
       Waals 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in:
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: wa
ISO 639-2: wln
ISO 639-3: wln 
Tale van Frankryk

Eksterne skakels

Waals 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Waals


Indo-Europese tale: Kentum-tale: Italiese tale
Italiese groep Oskies | Umbries | Faliskies | Latyn
Romaanse tale
Iberoromaans Aragonees | Asturies | Galicies | Katalaans | Ladino | Leonees | Portugees | Spaans
Galloromaans Langues d'oil: Frans | Gallo | Lorreins | Normandies (Auregnais | Guernésiais | Jèrriais | Sercquiais) Pikardies | Champenois | Waals | Anglo-Normandies
Oksitaans: Aranees | Auvergnat | Gaskons | Languedokies | Limousin | Provensaals
Frankoprovensaals
Galloitalies Lombardies | Monegaskies | Piëmontees | Venesiaans
Retoromaans Romansch | Ladinies | Friulaans
Italoromaans Dalmaties | Italiaans | Napolitaans
Suid-Romaans Korsikaans | Sardies (Campidanies, Galluraans, Logudories, Sassaries) | Sisiliaans
Balkanromaans Aroemeens | Istro-Roemaans | Meglenoroemaans | Roemeens
Romaanse
Kunstale
Interlingua | Interlingue | Lingua Franca Nova

Tags:

ChampenoisFrankrykFransGermaanse taleKeltiesLorreinsPikardiesRomaanse taleWallonië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierOu Apostoliese KerkHemelvaartsdagRefentse MorakeLoftus MaraisWitbloedselLongVerkragtingBloedsomloopstelselKolorektale kankerAardbewingVrymesselaryApartheidMorfeemLionel PetersonOligopolieThe CranberriesRenosterDansSkoenlapperFeminismeLandbouMediese diagnoseGenitale vratSteenkool in Suid-AfrikaAfvalbestuurRenaissanceCholeraRugbySuid-Afrikaanse randVaginaVerkleurmannetjieSuid-Afrikaanse GrensoorlogHartversakingHoofstadPretoriaMiljardSonnestelselGrondsoorteNiemetaalNoag se arkDoelwitLettergreepSeksWerkloosheidHomoniemOntbossingMeningsverskil oor aardverwarmingPizzaFinansiële staatSwawelInflasieMobutu Sese SekoKatoenUitwerking van klimaatsveranderingSwartIntensiewe vormLidwoordMIV/vigs in Suid-AfrikaWet op NaturellengrondMaatskappyYstertydperkVoedingFinale OplossingRosa ParksMonopolieMotorvoertuigVryheidsdagDrakensbergeAfrikaansGetalAarverkalking🡆 More