Waaierkelp

Waaierkelp (Laminaria pallida) is 'n seewier wat in die see groei.

Dit kom voor vanaf Kaap Agulhas, weswaarts al langs die Weskus. Hierdie bruinalge word 5 m hoog en die stamme het groot, waaieragtige blare aan die punte. Die massa van die wortels anker die alge op die seebodem. Dit verkies koue water en kom voor in die benedegetysone tot 30 m diep. Dooie kelp spoel langs die strand uit.

Waaierkelp
Waaierkelp
Waaierkelp in Namibië
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Klade: SAR
Filum: Ochrophyta
Klas: Phaeophyceae
Orde: Laminariales
Familie: Laminariaceae
Genus: Laminaria
Spesie:
L. L. pallida
Binomiale naam
Laminaria L. pallida
(J. Agardh 1848)

Sien ook

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MolekuulBevolkingSuikersiekteKrokodilKarlien van JaarsveldSeekoeiLeonardo da VinciRegardt van den BerghFinale OplossingPornografieMenslike penisgrootteStikstofIsraelAtoomMondHeidelberg, GautengAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidHeks van HexrivierArmoedeverligtingVaginaOntkiemingSelfieLys van medisinale kruieWaarheid-en-versoeningskommissieKoorsblaarVerstedelikingViëtnamoorlogSigaretRatelCutt GlasGeskiedenis van die BoererepubliekeBestuiwingGeslagsgelykheidAborsie in Suid-AfrikaVakbondCleopatra VIIMisdaadromanGlobaliseringPlantNemunasApostoliese GeloofsbelydenisPlaasjapieDeelstate van die Verenigde State van AmerikaLys van konings van IsraelJesus van NasaretWayde van NiekerkNederlandsFisioterapieAnton GoosenSias ReineckeNasionale VrouedagEreksieKobus LombardAarverkalkingSywurmInstagramJana CilliersGewone luislangDansTweede Nuwe JaarWet op Bantoe-onderwysLys van elemente volgens simboolKatSoweto-opstandElektriese geleierOrkney Snork NieUniegebouKomplementêre kleureOogproblemeWoestynLongAlkoholismePapegaaie🡆 More