W- En Z-Bosone

Die W- en Z-bosone (saam bekend as die swak bosone) is die kragdraende elementêre deeltjies wat as bemiddelaar optree vir die swak wisselwerking.

Hul simbole is W+, W- en Z. Die twee W-bosone het onderskeidelik ’n positiewe en negatiewe elektriese lading van 1 en is mekaar se antideeltjie. Die Z-boson is elektries neutraal en is sy eie antideeltjie. Al drie het ’n baie kort leeftyd. Hul ontdekking was ’n groot bydrae tot wat die Standaardmodel van deeltjiefisika genoem word.

W- en Z-bosone
Die W- en Z-bosone is regs op die Standaardmodel.
Die W- en Z-bosone is regs op die Standaardmodel.
Samestelling Elementêre deeltjies
Statistiek Bosonies
Groep Ykbosone
Wisselwerking Swak
Geteoretiseer Sheldon Glashow,
Steven Weinberg,
Abdus Salam (1968)
Ontdek CERN, 1983
Massa W: 80,385±0,015 GeV/c2
Z: 91,1876±0,0021 GeV/c2
Verval in W: ±1 e
Z:e
Spin 1
Swak isospin W: ±1
Z: 0
Swak hiperlading 0

Eksterne skakels


W- En Z-Bosone  Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wiki

Tags:

AntideeltjieDeeltjiefisikaElektriese ladingElementêre deeltjieStandaardmodelSwak kernkrag

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkarlakenkoorsHartaanvalNagmaalLys van Suid-Afrikaanse musikanteAndré SchwartzSahara2024 Australiese Grand PrixHeupAfrikaanse Hoër SeunskoolTuberkuloseMuskeljaatkatDinosourusPersoonlikheidChristendomBreinvliesontstekingWet op NaturellengrondBaardskeerder-spinnekopKaapstadBlourokkeTaalPolisieJannie du ToitErica RhodesVolumeLugbesoedelingNatuurlike satelliete van kleinplaneteHernubare energieSemenNetaji Subhas Chandra Bose Internasionale LughaweAntarktikaGoudByeboerderyKuberkrakerVigsMenseregtedagNarsistiese persoonlikheidsteuringEier (biologie)Suid-AfrikaEuropese Suidelike SterrewagEmily HobhouseLetterlike en figuurlike taalgebruikIndiëAswoensdagLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalAfrikanersPankreasLys van ingelyfde NG gemeentesDikdermFamilie (verwantskap)EstlandSamestellingTuisbladVerenigde KoninkrykNamakwalandDemokrasieSmaakGerrie PretoriusMarkus JoosteWoordeboek van die Afrikaanse TaalE-regeringAppel (sanger)KlimaatIdioomRacheltjie de BeerMeervoudPsigopatieLys van Afrikaanse skrywersJerusalem🡆 More