Vuyo Mbuli

Vuyo Mbuli (1967-2013) was 'n Suid-Afrikaanse radio- en TV-aanbieder.

Hy maak sy radio-debuut in 1995 as nuusleser op SAfm. In 1993 maak hy sy TV-debuut as 'n kontinuïteitsaanbieder op SAUK3. Hy was veral bekend as die aanbieder van die veeltalige ontbytprogram, Morning Live op SAUK2. Hy was vir 13 jaar, vanaf November 1999 tot sy dood in 2013, by die program betrokke gewees.

Vuyo Mbuli
Gebore
Vuyolwethu Chalmers Mbuli

14 Mei 1967
Sterf18 Mei 2013
NasionaliteitSuid-Afrika
BeroepTV- en radio-aanbieder
Bekend virMorning Live
EggenootSavita
KindersSiphosihle en Rhadebe.

Ontydige dood

Mbuli het op 18 Mei 2013 die rugbykragmeting tussen die Cheetahs en die Reds in die Vrystaat-stadion bygewoon. Hy het tydens die geleentheid flou geval en is na die Mediclinic in Bloemfontein gehaas, waar hy gesterf het. Volgens die nadoodse ondersoek is hy aan twee bloedklonte in sy longe oorlede.

Verwysings

Tags:

19672013SAUK2SAUK3

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WoestynVerenigde KoninkrykKunselementeCorioliskragNagmaalWaterkringloopC. Louis LeipoldtTropiese huisgeitjieOrthopteraTussenwerpselKlem-in-die-kaakOseaanbesoedelingDemografie van Suid-AfrikaReënvalbepalingWinnie Madikizela-MandelaPaddaGrondwaterKrieketLys van Afrikaanse televisiereekseFrederik Willem de KlerkAdolf HitlerWerkersdagAarde se atmosfeerBloedsomloopstelselOplossing (chemie)KoperSlawernyLys van chemiese elemente volgens atoomgetalOopbroninhoudYsterGroepsdrukMonopolieRekenaarKaliumCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSomerWerkloosheidKindermishandelingLeeudoringstadDeelteken en umlautE-posPlastiekSteenkool in Suid-AfrikaVerstedelikingDigvormNarsismePoesOmgewingsgesondheidKolorektale kankerWeefselLys van bekende Suid-AfrikanersPapierWetenskaplike klassifikasieWitbloedselDolfynPuberteitBlonde stereotipeHolocaustKookpuntNasionalismeOogproblemeSuid-Afrikaanse PolisiediensMaagsweerLys van kleureKriekFraktuurPeter SnydersMark (ekonomie)DansTermietSimfonie-orkesErfenisYouTubeJode🡆 More