Vuyolwethu Zungula

Vuyolwethu Zungula (gebore 28 Augustus 1987) is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat 'n stigterslid en die huidige president van die African Transformation Movement (ATM) is.

Hy het 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika in Mei 2019 geword.

Vuyolwethu Zungula

Ampsbekleër
Termynaanvang
22 Mei 2019

Ampsbekleër
Termynaanvang
2018
Voorafgegaan deur Amp gestig

Persoonlike besonderhede
Gebore 28 Augustus 1987
Alma mater Nelson Mandela-universiteit

Hy is in Mthatha in die destydse Kaapprovinsie gebore. Hy het 'n graad by die Nelson Mandela-universiteit verwerf. Hy studeer tans vir 'n honneurs graad deur die Universiteit van Suid-Afrika.

As lid van die parlement is hy lid van die volgende komitees:

  • Portefeuljekomitee vir landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling
  • Portefeuljekomitee vir justisie en korrektiewe dienste
  • Portefeuljekomitee vir minerale bronne en energie
  • Portefeuljekomitee vir kleinsake-ontwikkeling

Verwysings

Eksterne skakels

Voorafgegaan deur
Nuwe amp
President van die African Transformation Movement
2018–hede
Opgevolg deur
Ampsbekleër

Tags:

African Transformation MovementNasionale Vergadering van Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Noordwes1200KompasMaanLangste woordOorkruipersEugenetikaDemi Lee MoorePriemgetalBesoedelingAfrikaansLeonardo da VinciToutrekGeslagVlinderChloorGeskiedenis van Suid-AfrikaMisdaadWikipediaCleopatra VIIKwame NkrumahSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureErns GrundlingPeriodieke tabelGroot TrekKaapse florarykEkotoerismeKunselementeKunsClanwilliam-sandvisLettergreepOlimpiese SpeleViëtnamDiepaartromboseOopbroninhoudBoor (element)Jan van TonderAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSelfmoordWitbloedselVoorsetselKlimaatWet op NaturellengrondDoelwitNasionalismeOnderwysHoofpynSoutsuurVaste stofHamburgerMuskeljaatkatHeks van HexrivierBloeddrukVaginale kankerOmtrek, oppervlakte en volumeOlimpiese SomerspeleDierSoortnaamReënspinnekopSimon PetrusParkinson se siekteOos-KaapDirekte en Indirekte redeJazzSosiale ordeKasterolieReënvalbepalingTaalYslandSuid-EuropaOnderhandelinge om apartheid te beëindigOnderhoudKoppeltekenBelgiëVryheidsmanifesSuurstof🡆 More