Vryduik: Onderwaterduik sonder asemtoerusting

Vryduik beskryf 'n vorm van onderwater duik sonder skuba-toerusting of enige ander eksterne hulpmiddel vir asemhaling.

Tydens 'n vryduik moet die duiker sy asem ophou totdat hy weer bo die watervlak uitkom. Tydens die duiktog kan foto's geneem word of met 'n spies op visse gejag word. In kompeterende verband word daar gekyk wie die diepste op een asem kan duik of wie die langste onderwater kan bly.

Vryduik: Onderwaterduik sonder asemtoerusting
'n Vryduiker in die Blou Gat by Sinaï.
Vryduik: Onderwaterduik sonder asemtoerusting
'n Vryduiker met 'n monovin.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

AsemhalingSkubaduikVis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wet op NaturellengrondVoorsetselSimfonie-orkesHorlosieBrongitisLetterkundeOorstromingStruktuur van die AardeGasBaälFrederik Willem de KlerkAfrikanersWoordsoortAdolessensieMaroela MediaSharpeville-slagtingTobie CronjéVaste stofGeslagDoelwitEugenetikaSosiale mediaCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaPiet ByleveldSelfbeeldJaco JacobsFossielbrandstofVervoerDialoog in fiksieNasionale VrouedagSuider-AfrikaGemeenskapsorganisasieBeroerteWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaHaasWetenskaplike klassifikasieFibonacciAarde se atmosfeerBelastingNoord-KaapSeksposisieKunsmatige intelligensieFacebookAfrikanerweerstandsbewegingWelwitschiaWeefselMonumentAfrikaansHoofpynJan van TonderWiskundige terminologieMahatma GandhiSeksismeNag van die lang messeVolhoubaarheidKlimaatsverandering in Suid-AfrikaGroot vyfSnaarinstrumentIngrid JonkerBobby van JaarsveldHerfsMIVNasionale PartyLys van veltoestandeWolkDwelmonttrekkingTierEienaamStaalHarry Herbert CrosbyGoogleMaanInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandInsekTemperatuurJohannesburg🡆 More