Vrede

Vrede is 'n toestand van stilte of harmonie, of 'n toestand sonder gevegte of oorloë.

In hierdie begrip is vrede, onder ander toestande, 'n doelwit vir baie mense en organisasies. 'n Voorbeeld van 'n organisasie wat se doelwit vrede behels en wat betrokke is om die wêreld 'n vreedsame plek te hou, is die Verenigde Nasies. Vrede kan uit vrye wil bereik word, maar dit kan ook op mense afgedwing word.

Vrede
'n Vredesduif met olyftakkie, 'n internasionale simbool van vrede.

Martin Luther King Jr. het 'n brief vanuit die Birmingham-tronk geskryf waarin hy sê: "Ware vrede gaan nie net oor die afwesigheid van konflik nie: dit gaan oor die aanwesigheid van regverdigheid".

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

DoelwitHarmonieMensOorlogStilteVerenigde Nasies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DigvormNamibiëWêreld- Ekonomiese ForumSpringbokkeDemografie van Suid-AfrikaTweede WêreldoorlogVierkantswortelPad na jou hartNatuurbewaringBloeddrukRacheltjie de BeerSpysverteringstelselJeuksiektePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaFrederik Willem de KlerkSpinnekopNasionale PartyYstertydperkOnomatopeeVerkoueMorfologie (taalkunde)Pubiese hareBesoedelingSuid-Afrikaanse GrensoorlogFiela se kind (rolprent)OorstromingOrtopedieDwelmmiddelKrygkorJohannesburgVoedingVoortrekkermonumentKaapstadKlankGeelsugWitbloedselUKhahlamba-DrakensbergparkEngelsSuurstofMaatskaplike verantwoordelikheidEnkelvoudige sinMadison IvyMediese diagnoseKolitisDriedimensioneelPriemfaktorRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Waterbesparing in Suid-AfrikaKrieketSuiwelprodukHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalHoofstadSteenkool in Suid-AfrikaDermpoliepPampoentjiesPerdVerbondsarkLiewe HeksieSonkragVormOutismeWaarheid-en-versoeningskommissieMondVlag van Suid-AfrikaGroot vyfEnsiklopedieNatuurrampWoordeboek van die Afrikaanse TaalLys van Nederlandse skildersPerdebyeDuitslandEreksieSatellietfoto1990Boeliery🡆 More