Vraagteken

Die vraagteken (?) is 'n leesteken wat 'n vraag of versoek afsluit, of affek uitdruik.

Vraagteken

Vrae en versoeke

'n Vraagteken sluit 'n direkte vraag, retoriese vraag, einddeelvraag of intonasievraag af. Bv: Wat is jou naam? Ek sit en wonder: Wat is die doel van die lewe? (AWS, 2017)

Affek

Wanneer 'n vraagteken binne 'n sin gebruik word om affek uit te druk, word dit tussen hakies geplaas. Bv: Haar swangerskap (?) laat haar naar voel. Sy het 'n egte (?) Irma Stern by 'n pandjieswinkel gekoop.

Bronnelys

Tags:

Leesteken

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AssonansieVolhoubare ontwikkelingHoofstadVerfBergen-Belsen-konsentrasiekampAnilingusJan van TonderRekenaarOnderwys in Suid-AfrikaWalt DisneyLuiperdHoofkarakterDieretuinVersamelnaamTobie CronjéJesus van NasaretVerenigde State van AmerikaTegnologieWeer (meteorologie)Ou Apostoliese KerkKolorektale kankerKompasNuwe TestamentDokterNaboomNiemetaalYstervarkLetterlike en figuurlike taalgebruikSoweto-opstandLugbesoedelingMauritiusOlimpiese Somerspele 2024AluminiumProvinsies van Suid-AfrikaJames AlexanderLieweheersbesieNadia ValvekensNaaldekokerKlereKoos BekkerBelvidere Holy Trinity-kerkBetonGriekse mitologieKaliumDemi Lee MooreRenaissanceMieliestronkMenseregtedagNeurenberg-verhoreKaapstadHeupLionel PetersonWiki CommonsGetalUniegebouByeboerderyRatelSamestellingNG gemeente JansenvilleMaanGeslagSwartbewussynsbewegingWortelRooibokHulpwerkwoordBelastingAdolf HitlerMaagdelikheidLewerSowjetunieMichael JacksonSaartjie BaartmanAarverkalkingGeskiedenis van die Verenigde State van Amerika🡆 More