Vosburg

Vosburg is 'n dorp in die Noord-Kaap, in Suid-Afrika.

Die dorp is 61 km wes van Britstown. Vosburg was eers 'n plaas genaamd Processfontein, maar die dorp is gestig in 1895 en genoem na ene J. Vos en die Van Rensburg-familie. Daar is tans 22 geboue op die dorp.

Vosburg
Vosburg
Vosburg is in Noord-Kaap
Vosburg
Vosburg
Vosburg Vosburg se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 30°34′32″S 22°52′47″O / 30.57556°S 22.87972°O / -30.57556; 22.87972 22°52′47″O / 30.57556°S 22.87972°O / -30.57556; 22.87972
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikPixley ka Seme
MunisipaliteitKareeberg
Stigting1895
Oppervlak
 • Totaal65,50 km2 (25,29 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal1 259
 • Digtheid19/km2 (50/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense7.2%
 • Indiërs/Asiërs1.1%
 • Bruin mense79.6%
 • Swart mense11.8%
 • Ander0.2%
Taal (2011)
 • Afrikaans89.2%
 • Xhosa4.5%
 • Engels2.0%
 • Tswana1.1%
 • Ander3.2%
Poskode (strate)
8780
Skakelkode053
Vosburg
Die NG kerk op Vosburg.
Vosburg
Ds. Pieter du Toit toe hy in 1911 bevestig is as leraar van die NG gemeente Vosburg. Hy het 21 jaar hier gebly tot hy 'n beroep na Marydale aanvaar het.

Die belangrikste ekonomiese bedryf is merinoskape.

Bron

Verwysings

Tags:

BritstownNoord-KaapSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ramsar-vleilande in Suid-AfrikaBiodiversiteitFrankrykTemperatuurPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaNic de JagerKunselementeSuid-Afrikaanse randSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989Natuurlike hulpbronNagmaalNaaldekokerErektiele disfunksieDroomSaartjie BaartmanVryheidsmanifesWoordsoortDigvormYstertydperkLys van Afrikaanse skrywersKrugerwildtuinHerfsBorskankerMisdaadMenseregteEkostelselVersoeningsdagWolkRuslandHabitatPlae van EgipteMenseregtedagGeskiedenis van AfrikaansKinderregteVolhoubare ontwikkelingWoordSneeuWerwelkolomBreinWaterpokkiesFraktuurRenaissancePrivaat maatskappyGeskiedenis van die AardeAardverwarmingVarkMark (ekonomie)LeeuOnomatopeeLeonardo da VinciEkonomieMieliePornhubMetafoorAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidNasionale PartyWoordeboekEugenetikaSlangWater (molekuul)Covid-19-pandemieWet op NaturellengrondGestremdheidToerismeSeksuele penetrasieVerenigde State van AmerikaDramaJan-Willem BreureVryheidsdagWinterVrymesselary🡆 More