Volkskunstenaar Van Die Russiese Federasie

Volkskunstenaar van die Russiese Fedrasie (Russies: Народный артист Российской Федерации) is 'n hoë ere-titel van die Russiese Federasie, wat toegeken word vir uitmuntende prestasies op die gebied van musiek, sirkus, vaudeville en teater.

Dit is deel van die staat se premiestelsel vir die Russiese Federasie.

Die titel van "Volkskunstenaar van die Russiese Fedrasie" is in die lewe geroep vir Russiese kunstenaars, choreograwe, dirigente, dramaturge, komponiste, koorleiers en musici wat staatsopvoerings, musiek, sirkusse en konsertprogramme, teater en filmrolle skep en dit vervolmaak. Hierdeur het hulle uitmuntende bydraes gemaak in die ontwikkeling en instandhouding van die nasionale artistieke kultuur, en deur die vorming van die jonger generasie kunstenaars openbare erkenning ontvang en professionele gemeenskap ervaar.

Eksterne skakels

Tags:

RussiesRussiese Federasie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RenosterBeesvleisNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaVarkKoorsKoerantDrakensbergeNasionale VrouedagJeuksiekteLeesNatuurbewaringMisdaadromanTekstielMuskietLys van bekende Suid-AfrikanersLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)GautengDierGeskiedenis van AfrikaansTweede Nuwe JaarKolitisGeboorteZoeloesMangelontstekingAkuutLieweheersbesieSeptimius AwardsBrongitisVersoeningsdagEiffeltoringWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaMikro-ekonomieArthur GrumiauxNoord-KaapLandbouBreingewasSirkusHomoniemWitrenoster1200MierVerkleurmannetjieJode in Suid-AfrikaGesondheidAfrikaansAardbewingNierNG gemeente JansenvilleKolonisasieWekkerBoer Soek 'n VrouKunsmatige intelligensieOnderwysVaginaDieregeluideHamburgerSkaapSpelerposisies in rugbyLys van Nederlandse skildersRassismeAntoniemPlaattektoniekFinale OplossingSpringbokDoopKOrthopteraMeettegniekFacebookLemoenSosiale mediaKunstenaarBeaufortskaalTegnologieJan-Willem BreureSteenkool in Suid-AfrikaSteve Biko🡆 More