Volksbevrydingsleër

Die Volksbevrydingsleër is die gewapende magte, of weermag, van die Volksrepubliek China.

中国人民解放军
Embleem van die Chinese Weermag
Embleem van die Chinese Weermag
Embleem van die Chinese Weermag
Gestig 1 Augustus 1927
Land Volksrepubliek China
Tipe Weermag
Spesialisasie Grondoorlogvoering
Artilerie-oorlogvoering
Lugmag
Vloot
Hooftitel Hoof van die generale staf
Hoofnaam Generaal Fang Fenghui
Aantal lede 2 300 000 (2015)
Diensplig Ja, maar word nie afgewing nie
Reserwe ~8 miljoen
Paramilitêr 660 000
Minimum ouderdom 18 jaar
Jaarbegroting € 95,5 miljard
% van BBP 1,3%
Volksbevrydingsleër

Dit is die grootste weermag ter wêreld (volgens lede) met die tweede grootste begroting.

Die Volksbevrydingsleër bestaan ​​uit vyf professionele dienstakke:

In oorlogstyd kan die weermag versterk word met manskappe van die:

  • Gewapende Volkspolisie wat as ligte infanterie sou ontplooi word. (Amptelik 660 000 manskappe in 2006)
  • Burgermag van die Volksbevrydingsleër wat as reserwe dien. (Volgens beraming ongeveer 8 000 000 manskappe in 2010)

Eenhede word aan een van vyf teaterbevelstrukture toegedeel volgens hul geografiese ligging in die land.

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wiki vertaal.

Tags:

Volksrepubliek China

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PêrelVarkgriepHeupWerkersdagMiskruierVrouCorioliskragHamilton WesselsKliniese depressieJeuksiekteAardverwarmingCarles PuigdemontPoesUniegebouKarlien van JaarsveldGevolge van aardverwarming op oseaneWaterbesoedelingGoogleHarry PotterApostelAngssteuringSirkusJoseph LynchMosesRugby, WarwickshireTweede WêreldoorlogGasTropiese sikloonPersSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureElektriese geleierMynbouParkinson se siekteDolfynSonsteekArmoedeverligtingHannes van WykKindermishandelingSwaweldioksiedVerdampingOos-KaapKriekLys van politieke partye in Suid-AfrikaAgtervoegselRobbeneilandSlag van BloedrivierLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsSeksSekondêre sektor van die ekonomieHartMagnetismeEngelsVerkragtingMenstruasieNic de JagerNaboomEskomElektrisiteitsvoorsieningChloorGrondwet van Suid-AfrikaRenosterJan van HunksRassismeBruin menseBeroerteGroot DepressieWinnie Madikizela-MandelaAnton GoosenAArgitektuurWikimedia-stigtingWaarheid-en-versoeningskommissieSias ReineckeIndiese OseaanKompasRobbie WesselsLys van slangeHulpwerkwoord🡆 More