Dubbeldekker Voisin 1907: 1900's Franse vliegtuie

Die 1907 Voisin-dubbeldekker (aangedui as die Voisin II in die 1913-uitgawe van Jane's All the World's Aircraft), was die eerste suksesvolle aangedrewe vliegtuig wat ontwerp is deur lugvaartingenieur en vervaardiger Gabriel Voisin.

Dit is deur die Franse vlieënier Henri Farman gebruik om die eerste swaarder-as-lug-vlug wat meer as 'n minuut duur in Europa te maak, en ook om die eerste volle sirkel te vlieg. Die eerste voorbeelde van die vliegtuie was bekend onder die naam van hul eienaars, byvoorbeeld die Delagrange I, of die Henri Farman n°1. Farman het baie wysigings aan sy vliegtuie aangebring, en dit is geïnkorporeer in latere produksievliegtuie wat deur Voisin gebou is. Hierdie weergawe het wydverspreide sukses behaal, en ongeveer sestig vliegtuie is gebou.

Dubbeldekker Voisin 1907: 1900's Franse vliegtuie
Op 13 Januarie 1908 het die Franse vlieënier Henri Farman met sy Voisin-Farman I die Grand Prix d’Aviation gewen vir die eerste sirkelvlug van meer as 1 km.

Die eerste vliegtuigvlug in Afrika is op 28 Desember 1909 onderneem in ‘n Voisin 1907-dubbeldekker, toe Albert Kimmerling vanaf die Nahoon perdereisiesbaan in Oos-Londen, Oos-Kaap, opgestyg het.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

EuropaGabriel VoisinHenri FarmanLugvaartingenieursweseVliegtuig

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GrondSomerVulkaanKonsonantHoenderWiskundige terminologieWeer (meteorologie)WaterstofGipsRenaissanceSeptimius AwardsWetenskapMiddelmisbruikLys van Suid-Afrikaanse musikanteNatuurlike hulpbronAborsieVoorsetselWatersuiweringVolhoubaarheidDesmond TutuBurgerregteHartNarsismePampoentjiesGeelhoutVerenigde State van AmerikaOntbossingSwartbewussynsbewegingImpakte van toerismeEllipstekenSelfstandige naamwoordKoorsD.J. OppermanOlimpiese SpeleLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKrieketEugenetikaMandalaAustraliëNamakwalandWikimedia-stigtingBybelRacheltjie de BeerTelwoordSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994HoofpynAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSelfmoordWoordsoortAnti-inflammatoriese middelWikiquoteWaterbesoedelingLiefdeDriedimensioneelVoedselkettingSwangerskapChemiese verbindingErfenisKlankverskynselsProteïenJuraSkildklierMeningsverskil oor aardverwarmingKindersiektesJo BlackVormThe CranberriesRasionale getalHomoniemAntisemitismeOu Apostoliese KerkDomineeDistrik SesSwart menseSuid-Afrikaanse randVars waterRugbyMasels🡆 More