Voëlbek-Klitsvis

Die voëlbek-klitsvis (Cyclichthys orbicularis) is 'n vis wat voorkom in die Indies-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf die Persiese Golf tot by Kaapstad.

In Engels staan die vis bekend as die Birdbeak burrfish.

Voëlbek-klitsvis
Voëlbek-Klitsvis
Voëlbek-Klitsvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Cyclichthys

(Kaup, 1855)
Spesie:
C. orbicularis
Binomiale naam
Cyclichthys orbicularis
Sinonieme
  • Atinga orbicularis coeruleus (de Danois, 1959)
  • Chilomycterus orbicularis (Bloch, 1785)
  • Chilomycterus parcomaculatus (von Bonde, 1923)
  • Diodon caeruleus (Quoy & Gaimard, 1824)
  • Diodon orbicularis (Bloch, 1785)

Voorkoms

Die vis se lyf is vol stekels; die stekels op die kop staan regop terwyl die res op die lyf na agter gerig is. Beide die dorsale en anale vinne is kort en is amper reg oormekaar naby die stertvin. Die vis is 'n bodembewoner en is bruin tot grys van kleur met swart kolle en vlekke regoor die lyf. Die vis word tot 15 cm groot.

Habitat

Die vis leef in sand of koraalpuin naby riwwe in water wat 15 – 170 m diep is. Die vis is naglewend en rus gedurende die dag. Hulle vreet bodem skaaldiere.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel


Tags:

Voëlbek-Klitsvis VoorkomsVoëlbek-Klitsvis HabitatVoëlbek-Klitsvis Sien ookVoëlbek-Klitsvis BronVoëlbek-Klitsvis VerwysingsVoëlbek-Klitsvis Eksterne skakelVoëlbek-Klitsvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VulkaanPikkewynMahatma GandhiYstertydperkSwartrenosterKaapstadse waterkrisis 2015-2018WitrenosterRymKuberkrakerOopbroninhoudKlimaatsverandering in AfrikaKonsentrasiekampEkonomiese sektorPolisieAnneli van RooyenCheslin KolbeHomoniemNederlandsGriepLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaKameelperdVormZoeloesViëtnamoorlogSlaginstrumentBeesKrieketReënvalbepalingNeonVersoeningsdagJohannesburgBrasiliëMassaKommunismeJudaïsmeBewaringstatusLionel PetersonBreinkaartDemografie van Suid-AfrikaAfkortingSlag van Cuito CuanavaleVrouBloukraanvoëlVerkragtingSpierBeesvleisMetafoorOranje-VrystaatGreen PornoEskomKolonisasieIndiëAalwynClanwilliam-sandvisBiologieWebwerfKoolhidraatEkostelselBynierBeroerteSuurstofOu Apostoliese KerkElektroniese of digitale mediaGoudkus (streek)Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaXenofobieXenofobie in Suid-AfrikaOlimpiese SomerspelePornografiese akteurBateNaaldekokerHartNiemetaalAluminiumKaapstadSpinnekopRoman🡆 More