Vlugbaadjie

'n Vlugbaadjie of bomwerperbaadjie is 'n informele baadjie oorspronklik geskep vir militêre vlieëniers.

Die styl het uiteindelik deel geword van die gewilde kultuur en kleredrag.

Vlugbaadjie
'n Moderne nylon MA-1 bomwerperbaadjie

Tydens die Eerste Wêreldoorlog

In die Eerste Wêreldoorlog het die meeste vliegtuie nie 'n geslote kajuit gehad nie, dus moes vlieëniers klere dra wat hulle warm genoeg sou hou. Die Amerikaanse Weermag het die Lugvaartklereraad in September 1917 gestig en begin met die verspreiding van swaar leervlugbaadjies; met hoë omringende krae, ritssluiters met windflappe, asook 'n paar soorte uitgevoer met pels.

Tydens die Tweede Wêreldoorlog

Met ruimtetegnologie wat verbeter het, het die hoogte waarteen vliegtuie bedryf word ook verhoog. Die meeste swaar bomaanvalle in Europa tydens die Tweede Wêreldoorlog het vanaf 'n hoogte van ten minste 25 000 voet plaasgevind, waar die omringende temperatuur so koud as -50 °C was. Die kajuite van hierdie bomwerpers was nie geïsoleer nie, dus was 'n warm, dik vlugbaadjie 'n noodsaaklike stuk uitrusting vir elke lid van die bemanning.


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HondeklipbaaiOm-te-infinitiefkonstruksieWerkwoordWright-broersSlag van BloedrivierWieg van die MensdomSeekoeiLabia (geslagsdele)VoegwoordBevolkingMaagsweerKunsGeskiedenis van die BoererepubliekeNamakwalandChemiese verbindingSomerSeksWaterkringloopProvinsies van Suid-AfrikaTransatlantiese slawehandelAlliterasieWolfLys van musiekinstrumenteLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaLodewyk XVI van FrankrykAntisemitismeSwartSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeAnneli van RooyenWikimedia-stigtingSublimasieOligopolieRefentse MorakeSneeuDriehoekEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaDomineeLys van veltoestandeLys van elemente volgens simboolAnglisismeSonpaneelStaalAfrikaansSeegolfFisiese oefeningKrokodilPlantluisSelfvertroueOranjerivierDriedimensioneelMondIndustriële RevolusieWortelOu Apostoliese KerkSwangerskapReënspinnekopHartaanvalWoordProteïenGeldNederlandsWelwitschiaFrederik Willem de KlerkMonumentJohannesburgWaatlemoenChristendomPad na jou hartEerste WêreldoorlogBeesPoes🡆 More