Vlug Van Die Seemeeu

Vlug van die Seemeeu is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1972 deur Quadro Films vervaardig en uitgereik is.

Koos Roets was die regisseur.

Vlug van die Seemeeu
Regisseur Koos Roets
Produksieleier Dawie Fourie
Draaiboek Koos Roets
Met Don Leonard, Pieter Joubert, Trudi du Plessis, Wena Naudé, Sann de Lange, Wilna Snyman e.a.
Verspreider Quadro Films
Uitgereik 1972
Speeltyd 80 minute
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Genre

Die rolprent is 'n drama.

Akteurs

Die akteurs is onder andere Don Leonard, Pieter Joubert, Trudi du Plessis, Wena Naudé, Sann de Lange en Wilna Snyman.

Storielyn

Ná ’n verlowing van amper vier jaar verbreek Leonie haar verhouding met Fritz, ’n beroemde dirigent en komponis. Fritz hanteer dit nie goed nie en word tronk toe gestuur ná ’n tref-en-trap-ongeluk terwyl hy onder die invloed is. Hy word later vanweë goeie gedrag vrygelaat, maar is geskok deur die skynheiligheid van die mense wat hom eens aanbid het.

Sien ook

Tags:

Vlug Van Die Seemeeu GenreVlug Van Die Seemeeu AkteursVlug Van Die Seemeeu StorielynVlug Van Die Seemeeu Sien ookVlug Van Die Seemeeu1972AfrikaansKoos Roets

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Weer (meteorologie)SomerEmfiseemLyfstraf in skoleFraktuurVoëlHondResensieHoenderTsongaJewgeni PrigozjinKlavierDepressie (gemoedstoestand)StilleweHector PietersonKankerJan van TonderKoos du PlessisSuurreënDonderstormSelfstandige naamwoordWapen van Suid-AfrikaMaatskaplike verantwoordelikheidAfkortingSpelerposisies in rugbySiekteRookgewoonteDurbanDirekte en Indirekte redeGrondwetEksponentProteïenSuikersiekteLondenLiefdeGeslagKappie (skryfteken)Geografie van Suid-AfrikaGlas22 NovemberSeksueel oordraagbare infeksieGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaKlimaatElon MuskVoedingLys van Suid-Afrikaanse skrywersGlobaliseringAngina pectorisRenteGeldeenheidAkroniemOlifantBek-en-klouseerHeelgetalRugbywêreldbeker 2023AngssteuringBloutongsiekteAfrikanersReënspinnekopKlankFrankrykKaapstadse waterkrisis 2015-2018AsemhalingWitrenosterSwartbewussynsbewegingGrondwet van Suid-AfrikaNierversakingLoodLika BerningEienaamBorsJoodse kalenderSwedeRymIntensiewe vormKoolstof🡆 More