Vlieënde Vis: Sterrebeeld

Die Vlieënde Vis (Latyn: Volans) is ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim.

Die naam is ’n verkorte vorm van die oorspronklike naam, Piscis Volans. Dit is een van die 12 konstellasies wat Petrus Plancius geskep het na aanleiding van waarnemings deur Pieter Dirkszoon Keyser en Frederick de Houtman.

Vlieënde Vis
Vlieënde Vis: Sterrebeeld
Latynse naam Volans
Genitief Volantis
Afkorting Vol
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 8h
Deklinasie -70º
Grootte 141 vk. grade (76ste)
Kwadrant SQ2
Besonderhede
Hoofsterre 6
Helderste ster Beta Volantis
Naaste ster Gliese 293
Sterre helderder as 3 m 0
Sterre met planete 2
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 12
Aangrensende sterrebeelde
Kiel, Skilder, Swaardvis, Tafel, Kameleon
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Daar is twee dubbelsterre in die sterrebeeld wat met ’n klein teleskoop gesien kan word, Gamma Volantis en Epsilon Volantis, asook twee sterrestelsels, wat dalk moeiliker is om duidelik te sien, NGC 2442 en NGC 2434.

Eksterne skakels

Tags:

LatynSterrebeeld

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WeervoorspellingWieg van die MensdomBank (finansiële instelling)Wynand du ToitAtmosfeerJan van TonderEerste WêreldoorlogLoftus MaraisTydPretoriaThe CranberriesTweede WêreldoorlogEkologieSmaakSwartkwasmuishondKitaarBreinvliesontstekingLys van Nederlandse skildersInnes en Franna BenadéGoudPaasfeesHannes van WykImmunologieDrakensbergeVerkragtingDaggaSuikersiekteMIVCarles PuigdemontFiela se kind (rolprent)KatMorfeemPriemgetalSwaelMiddelmisbruikKameelperdAntoniemHerpes simplexEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaAtletiekBreinkaartRymAnglisismeCounter-Strike 2TegnologieProstaatkankerBywoordGeskiedenis van die BoererepubliekeVierkantswortelLangste woordOm-te-infinitiefkonstruksieEk is 'n Afrikaan (toespraak)Pornografiese akteurFacebookVerkleurmannetjieStaalSwart nasionalismeTuberkuloseTerracottaleërNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaSpreeuArmoedeGeestesteuringNasionale VrouedagGeografie van Suid-AfrikaNierversakingMaagsweerReënGrondKriekNederlandHomoniemWêreld- Ekonomiese ForumKoolstofdioksiedWoordeboekDokter🡆 More