Vlamoranje

Vlamoranje is 'n oranjegeel kleur.

#FF9900

Vlamoranje, ook bekend as veiligheidsoranje, is 'n kleur wat gebruik word om sekere voorwerpe te laat uitstaan teen hul omgewing, veral teen die blou kleur van lug. Hierdie kleur word dikwels gebruik vir voorwerpe wat boodskappe uitdra, soos die kegels gebruik by kruisings of slaggate in die pad. Die meer versadigde skadu van vlamoranje staan ​​bekend as internasionale oranje.

Deur die vermenging van geel, rooi en wit kan die kleur geproduseer word.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word vlamoranje as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #FF9900
RGB-kleurmodel (255, 153, 0)
CMYK (0, 40, 100, 0)
HSV (36°, 100%, 100%)

Sien ook


Tags:

Kleur

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Mahatma GandhiOmgewingskwessies in Suider-AfrikaSportOos-KaapStaalSteenkoolMotRassisme in AfrikaKaapstadse waterkrisis 2015-2018Anneli van RooyenSoweto-opstandKerrieVulkaanLongNoordwesSkoolMigrasie van voëlsVoorsetselXhosaVlinderRoofdierEuropaBateMuskeljaatkatMisdaadromanTweede WêreldoorlogLys van elemente volgens simboolAfrikaanse woordelys en spelreëlsSeksposisieVoegwoordByvoeglike naamwoordKlimaatveranderingGeweldWet op Bantoe-onderwysFamilie (verwantskap)JohannesburgVennootskapWeervoorspellingBladwisselendSeptimius AwardsTafelbergWapen van NamibiëNatuurlike hulpbronSlangVoortrekkersHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSirkusCarles PuigdemontMenslike seksuele gedragSonKrapMorfeemDaggaVaginale kankerRefleksieGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogMagneetKunsmatige intelligensieAntisemitismeTienerSuid-Afrikaanse randVulvaKoos du PlessisIngrid JonkerWitbloedselRooilipslangErfenishulpbronMaatskappyLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameGalileo GalileiGoudkus (streek)TuberkuloseNasiebouHoofstadDermpoliepKunstenaarRoesJudaïsme🡆 More