Vlamdoring: Plantspesie

Die Vlamdoring (Senegalia ataxacantha) is 'n boom wat wydverspreid voorkom in Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal en die noordkusgebiede van die Oos-Kaap.

Die kom wydverspreid in Afrika voor van Senegal tot Soedan en verder na die suide tot Suid-Afrika.

Vlamdoring
Vlamdoring: Galery, Sien ook, Verwysings
somer
Vlamdoring: Galery, Sien ook, Verwysings
winter
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Genus: Senegalia
Spesie:
S. ataxacantha
Binomiale naam
Senegalia ataxacantha
(DC.) Kyal. & Boatwr., 2013
Sinonieme
  • Acacia ataxacantha DC.
  • Acacia ataxantha DC. ex Taub.
  • Acacia eriadenia Benth.
  • Acacia lugardiae N.E.Br.
  • Albizia mossambicensis Bolle

Die kenmerkende eienskap van die boom is die vlamrooi peul wat die boom mooi laat lyk wanneer dit bedek is met die peule. Die blomme is romerig wit. In Engels staan die spesie bekend as die flame thorn. Die boom se FSA-nommer is 160.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

  • Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
  • Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Piet van Wyk. 2008. 978-1-77007-759-1

Tags:

Vlamdoring GaleryVlamdoring Sien ookVlamdoring VerwysingsVlamdoring BronneVlamdoring

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Hennie MaasShakaRumatiekAfrikaanse TaalmonumentDramaTelefoonJan BloukaasFranse RewolusieJan van RiebeeckAlkoholismeCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaEierleierJohan BadenhorstNasionale VrouedagHector PietersonSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994KaapstadGroot TrekJoe NiemandInligtingAkademiaVolhoubaarheidMontrealAngina pectorisHoenderrasseProteïenAngssteuringEkonomie van Suid-AfrikaGeldProstaatkankerApostelGroepsgebiedewetPenisverlengingDie BrielsHartversakingErfenisdag (Suid-Afrika)SeksposisieSelfoonKoolhidraatKatUnie van Suid-AfrikaKoppeltekenBloeddrukHeks van HexrivierMynbouOrgasmeVisNoFapMIVEkosisteemekologieSkaakVulvaVryheidsmanifesOopbroninhoudZenobia KockSeksismeHondBernice WestQuebecJeugdagSendelingposisieNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyTrekarbeidSteenkool in Suid-AfrikaRuhan du ToitAdolf HitlerDuitslandInfeksieGevolge van aardverwarming op oseaneSirkelGoogle MapsImpakte van toerismeGewone janfrederikKorrupsieAngolese Burgeroorlog🡆 More