Vlaktelewerik

Die Vlaktelewerik (Chersomanes albofasciata) is 'n algemene amper-endemiese standvoël in 'n verskeidenheid habitats van vogtige grasveld, Karoobossieveld en halfwoestyngrasveld tot gruisvlaktes.

Die voël is 13 – 15 cm groot en weeg 20 - 34 gram. In Engels staan die voël bekend as die Spike-heeled Lark.

Vlaktelewerik
Vlaktelewerik
Vlaktelewerik in die Etosha Nasionale Park.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Chersomanes

Cabanis, 1851
Spesie:
C. albofasciata
Binomiale naam
Chersomanes albofasciata
(Lafresnaye, 1836)

Dit is die enigste spesie in die genus Chersomanes wat onder die familie van Lewerike (Alaudidae) ressorteer.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LiefdeEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaSteve BikoDuitsKuberkrakerMonopolyNatuurbewaringAgtervoegselOmgewingsbeheerChristiane JaccottetWêreld- Ekonomiese ForumMuskietAkwariumBruto binnelandse produkJacques LootsAlliterasieAsemhalingLys van nedersettings in Suid-AfrikaClanwilliam-sandvisTennisDolfynMagsverheffingTrigeminale neuralgieJohannes MeintjesDiskriminasieGamelanLettergreepDokterWikiHondPlastiekGroepsdrukRomanGemeenskapsorganisasieTelefoonLyfstraf in skoleAvbobYslandAntjie SomersMangelontstekingReënspinnekopDroomBelastingLuiperdMIV/vigs in Suid-AfrikaDriedimensioneelLien se lankstaanskoeneVersoeningsdagVleilandSuiwelprodukFinale OplossingKlereAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidEienaamErektiele disfunksieMielieKriekSuid-EuropaAppel (sanger)Olimpiese SomerspeleSuurstofAngssteuringNederlandOseaanAarde se atmosfeerWatersuiweringAppelKnopiespinnekopHokkieKlein vyf diereViëtnamBeroerteAfrikaanse taalleerDeelwoordPlaattektoniekSeksposisieLiewe Heksie🡆 More