Vladimir Ashkenazy

Vladimir Ashkenazy (* 6 Julie 1937 -) is 'n Russiese pianis en dirigent wat in die Sowjetunie gebore is en van 1987 tot 1994 die musiekdirekteur van die Koninklike Filharmoniese Orkes in Londen was.

Vladimir Ashkenazy
Vladimir Ashkenazy in 2007
Vladimir Ashkenazy
Ashkenazy met sy vrou Þórunn en oudste seun Vladimir in 1963

Vladimir Davidovitsj Asjkenazi (Russies: Владимир Давидович Ашкенази) is op 6 Julie 1937 in Nizjni Nowgorod gebore. Hy studeer aan die Moskou-konservatorium, en behaal in 1955 die tweede plek op die internasionale Frederick Chopin-kompetisie in Warschau. In 1956 wen hy die Koningin Elisabeth-wedstryd in Brussel en in 1962 wen hy (saam met John Ogdon) die eerste prys by die internasionale Tsjaikowski-wedstryd in Moskou.

Van 1998 tot 2003 was Asjkenazi die hoofdirigent van die Tsjeggiese Filharmoniese Orkes. Hy is tans die musikale leier van die Sydney Filharmoniese Orkes en die Europese Unie se Jeugorkes. Daarnaas is hy eredirigent van die Yslandse Simfonieorkes en voorsitter van die Rachmaninoff Genootskap.

Hy het in 1972 na Ysland gemigreer en woon tans in Switserland. Naas Russiese burgerskap is hy ook 'n Yslandse burger.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

19376 JulieDirigentKoninklike Filharmoniese OrkesLondenPianisRussieseSowjetunie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NasionalismeFrankrykDistillasieNicole StraussSeisoenStokely CarmichaelMiddeloorontstekingJak de PriesterMosambiekkanaalTuberkuloseSharpeville-slagtingApokriewe boekeMaagsweerVierkantswortelHomoniemInternetHondeklipbaaiSmaakKoorsNapoleon BonaparteRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Hector PietersonAnrich HerbstBaälHoofpynMynbedryf van Suid-AfrikaMonumentMenseregtedagNarsismeJuraGordelroosSwart menseWaterstofAfrikaanse WikipediaMadison IvySuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024SeevlakLys van Afrikaanse skrywersSpeelkaartKlimaatHefboomHeks van HexrivierVoedingKatoenIronieZack du PlessisHartversakingVaste stofGroot TrekVoortrekkermonumentLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsTafelbergWater (molekuul)Kaapstadse waterkrisis 2015-2018AntisemitismeMuskietAnti-inflammatoriese middelErektiele disfunksieAtmosfeerToestand van materieKolonoskopieSuid-Afrika-WetIngenieursweseMona LisaCheslin KolbeUitwerking van klimaatsveranderingKoolhidraatDemokratiese Republiek die KongoBeesOnderwerp (taalkunde)BTWVlekvrye staalSonpaneelPornhub🡆 More