Stinkbessievingerblaar: Plantspesie

Die stinkbessievingerblaar (Vitex mombassae) is 'n klein boompie wat hoofsaaklik op Kalaharisand in die noorde van Botswana en sentrale deel van Zimbabwe voorkom.

Die boom is ook inheems in Angola, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Stinkbessievingerblaar
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Lamiales
Familie: Lamiaceae
Genus: Vitex
Spesie:
V. mombassae
Binomiale naam
Vitex mombassae
Vatke, (1882)
Sinonieme
  • Vitex flavescens Rolfe
  • Vitex flavescens var. parviflora Gibbs
  • Vitex goetzei Gürke
  • Vitex mechowii Gürke
  • Vitex mombassae var. erythrocarpa W.Piep.
  • Vitex mombassae var. parviflora (Gibbs) W.Piep.
  • Vitex mufutu De Wild.

Die blare is geelgroen met prominente are en is bedek met kort hare wat die digste aan die onderkant is. Die blare kan 3-5 pinnas hê met dun blaarstele en die onderste pinnas kan klein of afwesig wees.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DroomBysteekJagluiperdLeierWoordLys van visseBrandmondsindroomWithaaiHulpwerkwoordWater (molekuul)GrondwetGoogleWoordeskatSwawelNatuurrampKaaps-Hollandse stylLys van nedersettings in Suid-AfrikaMenseregtePussy RiotJavaScriptAfvalbestuurOogproblemeRenaissanceSublimasieKlimaatsverandering in Suid-AfrikaPrivaat maatskappyBosvarkMangelontstekingVolhoubaarheidSwartbewussynsbewegingSiya KolisiDiarreeKonjunktivitisOorkruipersKaapse VlaktePlantluisMobutu Sese SekoSelakantGeestesteuringFacebookVerbondsarkSkuinsstreepAardbewingWortelRamsar-vleilande in Suid-AfrikaWêreldwye webVoedselkettingSwart menseNierversakingBernice WestWillie JoubertErfenisKonsonantGalileo GalileiWaterbesoedelingHidroëlektrisiteitGriepSeksueel oordraagbare infeksieEskomWerkersdagElandréEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaFisiese oefeningJuraGriekwa-AfrikaansMorfologie (taalkunde)Mane van GalileiAtoomLieweheersbesieBosluisbytkoorsAluminiumSokkerMaatskappyGasFiksieOmtrek, oppervlakte en volumeGeografie van Suid-Afrika🡆 More