Bosmelkhout

Die bosmelkhout (Vitellariopsis marginata) is 'n middelgroot boom wat in Suid-Afrika inheems is in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en Mpumalanga.

Dit kom voor vanaf die noorde van Oos-Londen, deur Eswatini tot bykans by Beira in Mosambiek. Die boom groei in laagliggende woud, in droë struikwoud, klowe en langs waterlope. Die bas is ligbruin en skilfer in stringe af.

Bosmelkhout
Bosmelkhout
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Ericales
Familie: Sapotaceae
Genus: Vitellariopsis
Spesie:
V. marginata
Binomiale naam
Vitellariopsis marginata
(N.E.Br.) Aubrév., (1963)
Sinonieme
  • Austromimusops marginata (N.E.Br.) A.Meeuse
  • Austromimusops sylvestris (S.Moore) A.Meeuse
  • Baillonella marginata (N.E.Br.) Baehni
  • Baillonella sylvestris (S.Moore) Baehni
  • Inhambanella natalensis (Schinz) Dubard
  • Mimusops marginata N.E.Br.
  • Mimusops natalensis Schinz
  • Mimusops schinzii Engl.
  • Mimusops sylvestris S.Moore
  • Vitellariopsis sylvestris (S.Moore) Aubrév.

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Distrik SesPerdebyeMangelNoord-KaapDeelwoordOlifantMorfologie (taalkunde)EkotoerismeVoegwoordKaapstadDrakensbergeIdioomWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaNag van die lang messeVormNoag se arkErfenisLys van Griekse mitologiese figureInstagramErosietipesMensVaste stofKlimaatSirkelOligopolieVerantwoordelikheidTegnologieJaarTaalLetterkundeSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeSleutel (musiek)WaatlemoenAngolese BurgeroorlogLongSwart nasionalismeMusiekKaapse florarykKorrupsieAdolf HitlerSteve BikoWet op Bantoe-onderwysMieliestronkNasionalismeOnderwysWiskundige terminologieMadison IvyFisiese oefeningWêreldwye webPornografiese akteurFilosofieDwelmmiddelGrondbesoedelingWatersuiweringNatuurPampoentjiesFilistyneTreinEmosieKlimaatveranderingErfenisdag (Suid-Afrika)SelfkonsepWisselkoersVryheidsmanifesGawes van die Heilige GeesGalblaasJacques LootsWhatsAppVervoerOrthopteraWeer (meteorologie)NetbalLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaJan van TonderUKhahlamba-DrakensbergparkDikderm🡆 More