Virginia Beach, Virginië

Virginia Beach is die grootste stad in die deelstaat Virginië.

Die stad is op die suidoostelike kus van Virginië aan die Atlantiese Oseaan geleë. Die stad is in 1906 gestig en drasties vergroot toe dit met Princess Anne County in 1963 saamgesmelt het. Die stad se ekonomie is gebaseer op toerisme, handel, landbou en vissery.

Virginia Beach
Virginia Beach, Virginië

Kaart Wapen
Virginia Beach, Virginië
Virginia Beach, Virginië
Vlag
Virginia Beach, Virginië
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Virginia Beach, Virginië Virginië
 County Princess Anne
 Koördinate 36°50′N 76°5′W / 36.833°N 76.083°W / 36.833; -76.083
 Stigting 1906
 Inkorporasie 1963
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1 290 vk km
 Hoogte bo seevlak 6 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2013) 448 479
 - Bevolkingsdigtheid 347,7/vk km
 Tydsone EST (UTC -5)
 Somertyd EDT (UTC -4)
 Burgemeester Will Sessoms (R)
 Amptelike Webwerf vbgov.com

Bron

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, volume 23, bladsy 167.

Tags:

Atlantiese OseaanCounty (Verenigde State)Deelstate van die Verenigde State van AmerikaLandbouToerismeVirginiëVissery

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OorstromingTrekarbeidHeks van HexrivierLeonardo da VinciNazi-DuitslandPoesSteve BikoBorskankerEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaGemeenskapsorganisasieHondSkaakBreinChristendomRomanKlem-in-die-kaakMaagsweerSeisoenDriedimensioneelNaaldekokerPriemgetalThe CranberriesTweede Nuwe JaarDwelmmiddelLiewe HeksieGeskiedenis van AfrikaansMane van GalileiWaatlemoenSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Familie (verwantskap)VoegwoordMIV/vigs in Suid-AfrikaBloedsomloopstelselJo BlackJodeBurgerregteKolitisWinnie Madikizela-MandelaBosluisbytkoorsMangelontstekingEmosieGeslagsgelykheidEllipstekenInstagramLongontstekingFilistyneVingerseksArmoedeverligtingPlastiekToekoms van die AardeReënspinnekopHernubare energieMetaalMaanKatoenNatuurbewaringPretoriaWillie JoubertMenslike skeletJeanette FerreiraArabies-Israeliese konflikSwaelPad na jou hartPornografiese akteurFisiese oefeningWaterUnited Democratic FrontMiltSelfstandige naamwoordOlimpiese SpeleSkaap🡆 More